Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Verantwoordelike toerisme Toer Kw 4 - Coggle Diagram
Verantwoordelike toerisme
Toer Kw 4
Reëls vir toeristegedrag in natuur
Geen rommel
Niks verwyder uit omgewing
Geen dinge beseer/dood maak nie
Goei omgewingspraktyke
Rommelbeheer
Herwin
Energiebesparing
Gebruik openbare vervoer
Elektriese apparate af sit as nie gebruik
Waterbesparing
Stort eder as bad
Handdoeke hergebruik
Krane toe
Bewaring v ander skaars bronne
Nie produkte gebruik wat v bedreigde diere of plante gemaak is nie
Nie restaurante ondersteun wat bedreigde spesies bedien nie
Voordele v goeie omgewingspraktyke v toerismebedryf
Bewaring v bewaarde gebiede
Beperk rommel en besoedeling
Besparing v energie, water
Aardverwarming
Oorsake
Kweekhuisgasse
Nagevolge
Klimaatsverandering
Smelting v gletsers en poolys
Hittegolwe