Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Meganiese energie FW Kw 4 - Coggle Diagram
Meganiese energie
FW Kw 4
Potensiële energie
Def
Energie wat voorwerp het a.g.v posisie/ toestand
Grevitasie potensiële energie (Ep)
Energie wat voorwerp het a.g.v. posiesie in gravitasieveld relatief tot verwysingspunt
Ep = mgh
m-massa (kg)
g - gravitasie versnellig (m.s ²)
h - Vertikale hoogte v verwysingspunt (m)
Maks Ep = Bo in lug
Min Ep = as grond tref
Kinetiese energie
Def
Energie wat voorwerp het a.g.v. sy beweging
Joules
Formule
E = 1/2mv²
m - massa (kg)
v - snelheid v voorwerp (m.s ¹)
Min - bo in lug
Maks - net voordat dit die grond tref
Hoe vinniger en hoe swaarder n voorwerp, hoe meer Ek
Meganiese energie (Em)
Em = Ep + Ek
Die wet van behoud van energie
E kan nie geskep of vernietig word nie, maar kan van een vorm na ander verander
Die behoud van meganiese energie
Totale hoeveelheid meganiese energie in geslote sisteem word deur uitwerking v eksterne kragte vrygestel
Em bo = Em onder