Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme - Coggle Diagram
Toerisme
Toerismetrein bedryf
Pendeltreine
Voorstedelik of binnestedilike treine
Vervoer tussen stadskern en middelste gedeeltes v stad en areas rondom tot verder as 15km
Minder geriewe as langafstand treine
Metrorial
Transnet word deur mense daagliks gebruik om na werk te gaan
Gauteng metrorial
Eerste een wat pendeltreune bekend gestel het & Soweto Business Express in 2007
Tshwane Business Express
Sneltrein v Johannesburg na Pretoria
Khayelitsha- & premium- treine
Vervoer na Kaapstad
M dienste
Nie toeristies
Sommige toeriste gebruik dit vir die ervaring
Gautrein
SA se vlakskiptrein
Beste v sy soort, een waarmee ons spog
Vervoer tussen Pretoria & Johannesburg & ORTIA
Pendeltrein & toeristetrein
Langafstand-toeristetreine
Kenmerke
Soms verskeie lande
Eetwa/ restaurantwa vir ete
Oornag treine kan slaapwaens hê
Loop tussen stede of streke v land
Shoshaloza Meyl- langafstandpassasierstrein
Gerieflik, aangenaam oornagreis
Vervoer reisigers tussen Kaapstad, Johannesburg, Durban, Bloemfontein, Port Elizabeth & Oos-London
Busse in private besit (verhuring)
Maatskappye
Springbok atlas
160 voertuie vir toerbusverhuuring in SA & Namibië
Toeroperateur & gebruik eie busse vir toere
Sitplekgordels & selfone
Big sky
Toerbusoperateur in SA
Bedryf sake vanaf depots wat in Vrystaat & Noord Kaap geleë is
Verskaf toerbusse aan toeroperateurs & vir kliënte wat dit huur vir tussenstedelike vervoer regdeur SA
Hanteer vervoer vir kliënte na groot gebeurtenisse