Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Toerisme - Coggle Diagram
Toerisme
Gebruik v digitale assistente & selfone vir lughawens (iTravel)
Persoonlike digitale assistente (PDA)
Selfone & slimfone
Handrekenaars
Dit laat persoon toe om
inligting elektronies op te teken
Inligting aan te teken
Oproepe te maak
Kommunikeer soos e-posse
Internettoegangsgebiede (wifi hotspot)
Lokale internet-netwerk wat verbind is aan internetdiensverskaffers
Gebruik radiogolwe vir transmissie
Lughawens het dit vir die gebruil v passasiers se fone en skootrekenaars
Elektroniese dokumente
Voordele
Voorsien v papierlose transaksie wat omgewingsvriendelik is
Verskaf verskeidenheid inligting in E vormaat & inligting vir sekuriteitsdoeleindes
SA gebruik nog nie hierdie elektroniese tegnologie nie
Tipes
E-kaartjies
Rekord verskyn op rekenaarstelsel as bespreking gemaak word
Elektroniese instapkaart
Bespreeking en betaling v kaartjies aanlyn
Kan gevra word dat dit na foon gestuur word
Laai af en wys by veiligheidsbeheerpunt
Elektroniese paspoorte & identifikasie
Slegs in paar lande beskikbaar
Bestaan uit
mikroskyfie
wat dieselfde inligting as tradisionele paspoor het
Digitale beeldleser wat biometriese tegnologie v gesigsherkenning gebruik
Unieke identifikasie nommer
Elektroniese visum
Aanlyn met visum aansoek doen
Sommige lande gee e-visum wat direk aan paspoort gekoppel is