Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
LEWENDE DINGE WOORDE - Coggle Diagram
LEWENDE DINGE WOORDE
BROODSKIMMEL
(broodmuf) 'n fungus (swam) wat op brood en ander voedsel groei
KIEME
baie klein lewende goedjies wat siektes kan veroorsaak
GROEI
lewende dinge word groter soos hulle groei
VOORTPLANT
(reproduseer) babas of jong diertjies of plante kry
VOEDING
die inname van voedsel
BEWEGING
die vermoe om van een plek na 'n ander te beweeg
ASEMHALING
om lug in te neem
UITSKEI
van liggaamsafval soos urine ontslae te raak
GEWAARWORDING
(sintuie) om dinge te kan sien, hoor, aanraak, proe of ruik
OMGEWING
alles rondom ons
ONTKIEM
wanneer 'n saad begin groei
ORGANISME
'n lewende ding
UITBROEI
'n kuiken breek deur die dop van die eier waarin dit gegroei het