Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
breinkaart vir gimnastiek vloerelemente - Coggle Diagram
breinkaart vir gimnastiek vloerelemente
Wawiel
Die aanleerstappe:
Stap 1: Begin in 'n duik posisie.Sit jou dominate been voor jou neer en buig dit effens, jou agterbeen moet wel reguit wees. Hou jou arms direk bo jou kop naby jou ore.
Stap 2: Sit jou hande op die grond
Stoot jou self vorentoe waar jou arms by jou ore
bly, en aan die grond raak in n 90 grade hoek.
Stap 3: Skop jou voete oor jou kop.
Skop jou voet wat klaar in die lig is reguit oor jou
kop,bring dan jou dominante voet in die lig sodat
hy die beweging van jou eerste voet volg. Jou voete moet min of meer tree weg van mekaar wees, in die lig. Hier is dit belangrik dat jy jou voete
reguit hou wanneer dit in die lig is
Stap 4: Land in n stande posisie
Land in n sprong in die teenoorgestelde rigting nadat beide voete die grond weer raak.Hou nog steeds jou posisie, arms moet naby ore oor kop,jou voorbeen moet effens gebuig wees en agterbeen moet reguit wees.
Vooroor rol
Die aanleerstappe
Stap 4:
Aan die einde.
Plaas albei jou voete plat op die vloer.
Beweeg na 'n staanposisie, sonder om jou hande op die grond te plaas vir ondersteuning. Eindig af in 'n staanposisie met jou hande bo jou kop.
Stap 3:
Stoot met jou arms oor tot op jou rug.
Sodat jou liggaam vooroor rol en jou heupe oor jou kop gebring kan word.
Hou jou bene reguit en arms in posisie wanneer jy rol.
Volg die buiging van jou ruggraat en onthou om jou tone te punt.
Stap 2:
Plaas jou kop tussen jou arms
sodat wanneer jy rol jy gewig op jou
boonste rugdeel plaas en nie op jou nek nie.
Stap 1:
Plaas jou bene teenmekaar en buig jou bene sodat jy in 'n hurkposisie sit. Hande op die grond voor jou skouerbreedte uit mekaar.
Hoe onderwysers leerders moet ondersteun tydens die vaardigheid:
Maak seker dat voor die leerder rol
hulle begin posisie reg is.
Maak seker die leerder se kop nie nie op die grond nie maar tussen arms.
Kan die leerder help deur te ondersteun hou om lyf vas en gou bene oor.
Maak seker bene bly reguit en trek in aan die einde voor afeindig.
Wat ontwikkel die vaardigheid:
Groot motoriese vaardighede
Oog bewegings
Koordinasie
Maag spiere
Liggaamsbewustheid
Hoe onderwyser leerders moet ondersteun tydens die vaardigheid.
1 Maak seker hulle arms is reguit en sterk, geen buiging voor hulle begin.
2 Wanneer hy begin buig om sy voete in die lig te kry, hou hom in posisie deur sy middel lyf in lyn te hou.
3 in die begin as hulle nog oefen. Vang die kind se voete in die lig, indien hy nie sy bene reguit se vir hom, en sit dit stadig neer.
basiese ondersteuning vir enige vloerelement.
Demonstreer eers die beweging aan die leerders, wys hulle die regte tegniek en op die regte bewegingsnelheid
2 Deel die beweging in kleiner, progressiewe leerstappe. Elke leerder moet elke stap bemeester voordat hy na die volgende stap, en voordat hy die finale beweging in sy geheel probeer.
3 Deel die beweging in kleiner, progressiewe leerstappe. Elke leerder moet elke stap bemeester voordat hy na die volgende stap, en voordat hy die finale beweging in sy geheel probeer.
Wat ontwikkel die vaardigheid
Balans
koördinasie
ruimtelike bewustheid
liggaamsbewustheid
hand-stand
Die aanleerstappe
Stap 1:
Staan met een voet vooruit, arms bo die kop uitgestrek.
Stap 2:
Stap voor op die been, rek hande vorentoe en plaas dit op die vloer
Stap 3:
Skop die rug hard op en druk met die voorste been in 'n handstand met bene saam
Stap 4:
Hou die liggaam reguit en styf, reguit arms bene, oë gerig op hande.
Oefening wat kinders kan doen voor hulle begin:
Begin met 'n bunny handstand; hurk, sit hande op die vloer, skop gebuigde bene teen bors
Staan op al vier, lig een been op, skop 'n oomblik met 'n ander been op, herhaal
Hoe onderwysers leerders moet ondersteun tydens die vaardigheid:
Staan langs en effens voor die leerder.
Vang die eerste been om die leerder in die handstand te skop en vas te hou deur sy of haar dye vas te hou
Wat ontwikkel die vaardigheid:
Balans
Koordinasie
Liggaamsbewustheid
Agteroor rol
Die aanleerstappe
Stap 1:
Plaas jou bene teenmekaar en buig jou
bene sodat jy in 'n hurkposisie sit.
Hou jou hande bo jou skouers
met jou palms wat dak to wys.
Stap 2:
Plaas jou kop tussen jou arms sodat wanneer jy rol jy gewig op jou boonste rugdeel plaas en nie op jou nek nie.
Stap 3:
Roll agter toe deur jou bene op te lig.
Sit gewig op jou hande en skouers
terwyl jy jou heupe oor jou kop bring.
Onthou om bene in te trek en tone gepunt.
Hou arms en hande in 'n stewige posisie.
Stap 3:
Roll agter toe deur jou bene op te lig.
Sit gewig op jou hande en skouers
terwyl jy jou heupe oor jou kop bring.
Onthou om bene in te trek en tone gepunt.
Hou arms en hande in 'n stewige posisie.
Hoe onderwysers leerders moet ondersteun
tydens die vaardigheid:
Jy kan vir die leerders 'n wig voorsien
die leerder sit op die hoër gedeelte en rol agteroor af met die wig.
Jy kan ook as 'n stopper funksioneer, deur langs die leerder te sit en soos wat die leerder agter toe rol, sy heupe gryp en oor sy kop bring.
Wat ontwikkel die vaardigheid:
Liggaamsbewustheid
Koordinasie
Groot motoriese vaardighede
Maag spiere