Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Natuurwetenskap - Coggle Diagram
Natuurwetenskap
stelsel
aardgasse
Aardgas het die afgelope twee dekades al hoe belangriker geword, veral vir die lande van Wes-Europa, waar aardolie net op enkele plekke in die Noordsee gevind is, maar aardgas heelwat algemener en in groter hoeveelhede voorkom
kragstasie
'n Kragsentrale of kragstasie is 'n
industriële fasiliteit vir die
opwekking van elektriese krag
olie
1 more item...
steenkool
Steenkool[1] is 'n harde, vaste, swart sedimentêre gesteente, wat as gevolg van karbonisasie (verkoling) uit die plantreste van prehistoriese oerwoude gevorm is.
turbine
'n Turbine is 'n roterende enjin wat energie
van bewegende vloeistof omskakel in nuttige werk.
fossielbrandstof
Fossielbrandstowwe is brandstowwe wat gevorm word vanuit natuurlike hulpbronne soos die anaërobiese ontbinding van dooie, bedolwe organisme
opwekker
ingenieur
hernubare
Die term hernubare en
ergie (ook hernieubare energie) (wat dikwels
ook volhoubare, herwinbare of duursame energie genoem word) verwys na natuurlike en (byna) onuitputlike energie
bronne soos son-
en geoterm
iese krag, getye- en windkrag wat vir tegniese kragopwekking gebruik kan word en fossielbrandstow
we soos steen- en bruinkool, aardgas en ru-olie in toenemend
e mate begin vervang.
stelsel energie oordrag
Werk is 'n maatstaf van die energie wat verbruik word om 'n krag oor 'n sekere afstande uit te oefen
nie hernubare
Hulpbronne wat opgebruik kan word, word nie-hernubaar genoem.
infrastruktuur
Infrastruktuur verwys na die fasiliteite wat moderne menslike lewe ondersteun. Dit sluit in: paaie, spoorlyne, brûe, behuising, skole, hospitale, fabrieke, winkelsentrums, elektrisiteit, water, ensovoorts
geotermies
duur
1 more item...
elektriese krag
1 more item...
asteroid
’n Asteroïde of asteroïed is ’n soort kleinplaneet wat om die Son wentel, veral in die binnenste Sonnestelsel.
kilowat
smeltoond
Dit is die oond waarin jy die materiale sit laat dit smelt
energiebronne
kern
dit is in die middel van die voorwerp b.v. Die son het n buitelaag en dan die kern
sonkrag
Sonkrag is die energie van die son, waarsonder geen lewe op aarde moontlik sou wees nie. Sonkrag word al vir jare wyd beskou as 'n ernstige bron van energie omdat daar soveel enorme hoeveelhede van hierdie energie vrylik beskikbaar is, indien dit deur die moderne tegnologie ingespan sou kon word
wandel
hidro elektriisteit
Hidroëlektrisiteit is die elektrisiteit wat deur waterkrag opgewek word,
voorwerp
rotasie
sterrewag
’n Sterrewag is ’n terrein wat afgesonder word vir deurlopende waarneming van hemelliggame en kosmiese verskynsels, en wat van die gepaste hulpmiddels voorsien word vir die insameling en berging van waarnemingsdata.
rigting
'n Kompas is 'n navigasie-instrument om die rigting ten opsigte van die noorde te bepaal.
opteken
wentel
Wentel is wanneer een hemelligaam in ’n baan om ’n ander een beweeg bv die aarde wentel om die son en die maan om die aarde. Daarom word daar ook verwys na wentelbane
sterrekundige
1 more item...
omwenteling
1 more item...
swaartekrag
Swaartekrag of
gravitasiekrag is 'n aantrekkingskrag
wat twee massa's op mekaar uitoefen.
roteer
By rekenaarnetwerke verwys die term roetering na die paaie waarlangs data in 'n rekenaarnetwerk versend word.
roteer
wentelbaan
’n Wentelbaan is in fisika die pad waarlangs een voorwerp om ’n punt in die ruimte wentel of draai, soos ’n planeet om die massamiddelpunt van die Sonnestelsel. Planete se wentelbane is gewoonlik ellipties.
draai
ruimtevaarders
'n Ruimtevaarder is 'n persoon wat in of na die ruimte toe reis, of wat dit as 'n beroep beoefen.
mars
kinetiese energie
In fisika en dinamika is kinetiese energie die energie wat 'n voorwerp met 'n massa besit as gevolg van sy beweging. 'n Vaste liggaam se kinetiese energie kan gekwantifiseer word deur die volgende wiskundige vergelyking:
{\displaystyle E
{\text{k}}={\tfrac {1}{2}}mv^{2}}{\displaystyle E
{\text{k}}={\tfrac {1}{2}}mv^{2}}
Kinetika is die wetenskap wat handel oor die invloed van (wring)kragte op die beweging van stoflike liggame
maantuig
potensiele energie
Enige voorwerp het potensiële energie, oftewel die moontlikheid om arbeid te verrig. Die potensiële energie neem toe met hoogte
mikrobes
A microorganism (from the Greek micros , "small", and organismós , "organism") is a microscopic organism that can be unicellular [1] or multicellular
ingeneur
Die ingenieurswese is die kreatiewe toepassing van natuurwetenskappe, wiskundige metodes en empiriese bevindinge vir die ontwerp, vervaardiging en bou, bedryf, onderhoud en vernuwing van strukture, masjiene, materiale, toestelle, stelsels, prosesse en organisasies
maan
helder
sending
1 more item...
radiogolwe
1 more item...
bakkie
'n Bakkie (ook ligte afleweringswa of nutsvoertuig) is 'n ligte voertuig met 'n oop bak waarop 'n vrag vervoer kan word en geskei is van die kajuit.
square kilometer array
Die Square Kilometre Array (SKA) is ’n groot, veelvuldige radioteleskoopprojek wat na verwagting in Suid-Afrika en Australië gebou gaan word. Dit sal by voltooiing uit meer as 3 000 radioteleskope sal bestaan. Twee derdes van die radioteleskope sal in Suid-Afrika gebou word en die ander in Australië.
ver
reflektuer
Refleksie vind plaas wanneer lig of, meer algemeen, elektromagnetiese straling, op 'n voorwerp val. Veral metale het 'n sterk refleksievermoë; met ander woorde baie lig word geflekteer
dof
fases
In die fisiese wetenskappe is 'n fase 'n gebied in ruimte ('n termodinamiese stelsel) waarin alle fisiese eienskappe van 'n materiaal essensieel uniform is
lens
’n Lens is ’n optiese toestel wat lig kan deurlaat en die strale na mekaar toe buig (konvergeer) of versprei (divergeer)
melkweg
Die Melkweg is die sterrestelsel wat ons sonnestelsel bevat. Die naam verwys na sy voorkoms as ’n dowwe, gloeiende strook teen die uitspansel waarin die menslike oog nie individuele sterre kan onderskei nie
vergroot