Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 4 - Coggle Diagram
Hoofstuk 4
'n Spesifieke ruimte en tyd is waar mense woon, wat hulle observeer, doen en bydra.
Geskiedenis van die verlede kenmerke
Geskiedenis bo (Above) is leierskap, outoritêre aksies en besluite.
Geskiedenis onder (below) is gemeenskap se aksies en optredes.
Tema assosiasies met die ontwikkeling van menslike nedersettings
Ekonomie
Onderrig
Kommunikasie
Gesondheid
Omgewing
Sosio-kulturele praktyke
Spesifieke kulturele groepe/ afdelings
Ras
Geslag
Klas
Gebeurlike verskynsels vanuit verskeie groepe/afdelings
Rasisme
Seksisme
Armoede
Geweld
Xenofobia
Die Shaka standbeeld debat:
Shaka was 'n belangrike leier vir die AmaZulu kultuur.
In 2010 was die persepsie steeds dat hy 'n wel bekende figuur is.
Sy beeld as mens is vereer deur plekke en geboue na hom te vernoem. Bv. uShaka Marine World (2004 gestig) en King Shaka International Airport (2010 geopen)
Befondsing vir beeld deur Dube Trade Port
Beeld is geskep deur Andries Botha
Beeld is afgebreek op 13 Junie 2010 omrede sommige Zulu's probleme gehad het met die werklike refleksie van Shaka.
Botha gebruik Nguni beeste en laat gaan die spies van voorheense beelde, dus neem hy die beeld as genadelose vegter weg.
Beeld is ontul op 8 Mei 2010 tydens FIFA wêreldbeker.
Plaaslike of streekgeskiedenis (def)
'n studie in een of meer van die temas of verskynsels in enige van die twee algemene groepe.