Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Aardrukskunde - Coggle Diagram
Aardrukskunde
Definisies
klimaat
Klimaat (van oud-Grieks: κλίμα) is die gemiddelde toestand van die weer oor 'n tydperk van ten minste 30 jaar. In teenstelling hiermee is die weer die toestand van die atmosfeer op 'n gegewe oomblik in tyd.
-
weer
Weer is die toestand van die atmosfeer, tot die mate wat dit warm of koud, nat of droog, kalm of stormagtig, oopgetrek of bewolk is
naal
Naaldwoude is woude in die Noordelike Halfrond waar naaldbome (afdeling Coniferophyta) die plantegroei oorheers. Naaldbome is oor die algemeen beter bestand teen koue as loofbosse en kom daarom nader aan die Noordpool en op hoër liggende berge voor as loofbosse.
-
ontbossing
Ontbossing is die proses waarin woude of bosse uitgehaal word en die grond daarna vir iets anders gebruik word
-
nomades
'n Nomade is iemand wat 'n swerwende bestaan voer. Sulke mense het nie 'n vaste woon- of verblyfplek nie en trek deurgaans van plek tot plek
-
neerslag
Neerslag is 'n atmosferiese verskynsel waar water in die vorm van waterdruppels, ys, of sneeu, meestal afkomstig uit wolke, na die aarde val
-
-
-
-
-