Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 18 - Coggle Diagram
Hoofstuk 18
Barries hoor 'n geweerskoot
Paul se Isuzu staan voor 'n ou bouvallige huis
Hy het 'n skoot geskiet om die Booysens te waarsku
Barries probeer Paul keer
Karel Booysen (Fillie se pa)
vra wat hulle verkeerd doen
Paul sê daar raak goed in sy huis weg -
sy geld is weg
Barries weet Fillie het 'n mes en
hy is bang dat hy vir Paul sal aanval
Barries vra waarheen kan hulle gaan
die dag voor Kersfees?
Paul laat hulle toe om tot na nuwejaar te bly
Barries sien dat hy en
Paul nie na
mekaar lyk nie
Paul het blonde hare en blou oë
Barries het donker hare en grysblou oë
Barries sê vir Paul hy is bekommerd oor sy ma
Paul het die vorige dag met Vera gepraat
Barries bel dr. Hakinin
Sy sê Jona het Von Willebrand se siekte
Sy bloed stol nie as hy begin bloei nie
Barries belowe dat hy sal sorg dat
Jona nie seerkry nie
Paul gaan die Booysens van
sy plaas af jaag
Barries sê hy weier om Paul te help daarmee
Waar moet hulle heen gaan die dag voor Kersfees?
Barries gaan bel sy ma
Vir die eerste keer antwoord sy nie haar foon nie
Barries is bekommerd - hy voel iets is verkeerd
Barries bel sy twee vriende
Altwee se foonnommers het verander
Barries besef dat hulle nou nie meer sy vriende is nie
Barries en Paul tel al die bierblikke
en rommel op
Paul sê hy sal vir Barries na Kersfees die waarheid oor die verlede vertel
Paul gaan die volgende dag kerk toe.
Barries wil nie saamgaan nie
Paul sien dat Barries binnekant maar sag is - hy is maklik bekommerd oor ander mense