Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 25 - Coggle Diagram
Hoofstuk 25
Barries sit op die rots op Seeplaas waar hy Jona se tjanke gehoor het en praat met Lizette
Theo het 'n opgeskorte vonnis van 4 jaar gekry
Sy lisensie is ook vir 2 jaar opgeskort
Lizette en Theo en Floris gaan deesdae saam kerk toe - hulle is bekeer en is nou wedergebore Christene
Vera bly saam met Barries op Seeplaas - sy het 'n inbly-verpleegster wat vir haar sorg
Nelson se hok hang op die stoep - die deurtjie is oop en hy kan in-en uitklim as hy wil - hy het ook nou meer vryheid en kry meer aandag
Lizette vra oor Barris se nuwe meisie
Barries sê sy sal nou-nou daar wees - sy kom kuier
die herfsvakansie by hulle
Sy loop self saam met Jona van Kaap St. Francis af tot op Seeplaas
Barries dink aan sy beeld van Olga
Die klei het droog geword
Dit is besig om te verbrokkel
Hy wou sien hoe die beeld uitmekaar breek
Hy wou dit nie laat giet het nie
Hy wil Olga heeltemal uit sy geheue verwyder - soos die beeld vernietig
Fillie staan op die rotse
Hy het 'n galjoen gevang en hou dit trots in die lug
Hy en Barries is saam in Nico Malan-hoërskool op Humansdorp
Hulle is altwee in die koshuis
Sy hare is afgeskeer en hy lyk jonger - die skool laat nie
dreadlocks
toe nie
Die koshuisklewe het hulle altwee goed gedoen
Barries soek 'n klip so groot
soos 'n krieketbal
Hy gooi dit ver tot oor die sloep
Sy kragte is weer terug en hy kan die klip ver gooi
Barries sien vir Eunicé en Jona
Hy groet en sê vir Lizette
dat hy hy miskien sal bel
Stef se beach buggy is nuut geverf
Langsaan lê sy nuwe meisie en
sonbaai sonder 'n bostuk aan