Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 24 - Coggle Diagram
Hoofstuk 24
Barries gaan hospitaal toe
Hy herken sy ma nie meer nie
Hy sê aan die suster dat hy net 'n stuk
rubbish
is
Barries sien dis suster Kapoor - hy vra haar om vergifnis
Hy weet hy hoort in die tronk
Die suster sê God help haar elke dag om hulle te vergewe - hy moet homself ook vergewe.
Barries kan nie, want dis sy skuld dat sy ma nou in daardie toestand is
Sy sê Barries kan dit regmaak deur te wys hoe lief hy vir sy ma is en vir haar te sorg.
Vroeg in die oggend klop Paul
aan Barries se woonsteldeur
Hy lyk baie moeg
Paul het dadelik gery toe hy besef Olga het sy pistool gesteel
Paul sê hy kan nie vir Barries nou alleen los nie
Hy wil met Barries praat
Hy wil hê dat Barries saam met hom teruggaan Seeplaas toe
Barries wil weet wat dan van sy ma gaan word
By die huis maak Barries die pistool se magasyn leeg
Hy vergeet van die koeël in die loop van die pistool
'n Skoot gaan af en tref die vistenk
Barries begin histeries lag toe Nelson in sy ma se stem begin praat
Niemand in die woonstelblok het dit gehoor nie
Barries voel of niemand meer omgee nie
Butcher sê Barries het dit self aan sy ma gedoen - nie hy nie
Barries dreig om Butcher deur sy nekwerkwels te skiet sodat hy verlam is soos sy ma
Toe hy die veiligheidsknip afdruk, sien Barries iets in Butcher se oë wat hom tot sy sinne dwing
Butcher noem hom
rubbish
Barries besef dat dit die waarheid is en wat die gevolge van sy dade is
Barries onthou van die selfoon in Olga se sak
Sy het dit in die asdrommetjie gegooi
Barries haal dit uit en herken sy ma se selfoon
Die omslag het 'n roosmotief
Hy hoop Butcher se vingerafdrukke is nog op die foon
Barries bel vir Nico Schreuder
Sy is by haar verloofde in Witbank
Hy weet wie sy ma aangerand het, maar daar was nie 'n getuie by nie
Sy sê sy sal nou na hom toe ry