Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 15 & 16 - Coggle Diagram
Hoofstuk
15 & 16
Olga lyk sleg toe sy daar aankom
Barries moet vir haar koffie maak
Paul gaan kyk wat fout is met Stef
Olga sê sy wil in Barries se arms lê
Hulle gaan lê op sy bed
Olga sê Stef is altyd spyt nadat hy haar geslaan het
Hulle het in die Donkin Psigiatriese hospitaal ontmoet en afhanklik van mekaar geword.
Olga erken dat sy verslaaf is aan seks
Olga kom van Windhoek af en het in Johannesburg gaan wek soek
Daar het sy die harde dwelms begin gebruik
Stef kom saam met Paul
om vir Olga op te laai
Stef is kwaad omdat Barries vir Olga
kaal op die rotse gesien het
Barries sê dit was toeval, maar dis nie wat sy sê nie
Barries word wakker in die nag
Jona is siek
Daar is bloederige braaksel op Barries se vloer
Barries probeer Paul wakker maak, maar hy is dronk
'n Halfbottel brandewyn lê op die vloer
Barries is gefrustreerd en slaan sy
Gibson-kitaar stukkend teen die muur
Barries ry met Paul se
bakkie veearts toe
Dr Hakinin sê Jona het te veel
oefening gehad
Sy wys Barries hoe om vir Jona te versorg
Hy moet Jona se hare borsel, naels knip
en tande skoonmaak
Sy sê sy het hom nie R2000 afslag
gegee nie - Paul het dit betaal
Op pad terug ry Barries teen
'n rots vas met Paul se bakkie
Hy beleef weer die ongeluk
met die verkeersman
Hy onthou die ongeluk nou duidelik
Nou besef hy die implikasies van
wat hulle gedoen het
Sersant Schreuder
vertel dat die verkeersman
dood is
Barries dink sy vrou moet hulle haat
Barries besef nou dat hy
verantwoordelik was vir die ongeluk
Theo word nou aangekla van manslag
Nico sê Barries moet
skoon bly en nie teruggaan nie
Barries erken sy
skuld aan die ongeluk
Hy was die een wat die dwelms gekoop het
Hy het sy vriende gedwing om verder te kuier en na Butcher toe te gaan
Barries beskuldig Paul dat hy nooit daar was toe hy hom nodig gehad het nie
Die vorige aand het hy weer na hom geroep, maar hy het nie geantwoord nie
Barries se ma wil weet wie Butcher is
'n Man was by sy ma en het gesê Butcher soek vir Barries
Barries skrik, want Butcher is gevaarlik
Barries bel Sersant Schreuder hieroor.
Barries dink dis sy skuld omdat hy hulle nie wou wys waar Butcher se winkel is nie
Sreant Schreuder sal die saak ondersoek
Paul werk aan 'n beeld
Barries begin 'n beeld van Olga maak
Barries vra om Humansdorp toe
te gaan om dagga te koop
Hy kan nie al die slegte nuus hanteer nie
Die verkeersman se vrou
verwag hulle tweede kind
Paul sê Barries word dopgehou - hy kan nie dagga koop nie
Barries is nou 20 dae skoon
Fillie bring Barries se
tas met klere terug
Barries se klere ruik na daggrook
Iemand het Paul se beursie gesteel
Paul dink dit is Fillie - hy wil hom gaan skiet
Barries vra uit oor Paul se tattoes.
Die draak: hy was die
keeper
van almal wat beskerming gesoek het
Die swaard: hy was die gevangenis se Oos-Kaapse swaargewig bokskampioen
Die robyn: hy het 25 gevegte gewen
Paul wys vir Barries hoe werk die pistool - 'n 9mm parabellum
Paul erken dat hy dinge tussen hom en Barries wil regmaak
Barries erken dat hy gekom het om wraak te neem
Hy wou Paul seermaak en vertrap