Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 11 - Coggle Diagram
Hoofstuk 11
In die aand pyn
Barries se hand baie
Hy klim op die heuwel om sein te kry vir sy foon
Hy sien iemand met 'n flits by die rotse
Hy hoor 'n tjankroep
Hy besef dis 'n hond wat vasgekeer is in die sloep
Hy klim af en vind 'n
golden retriever wat in die skeur vassit
Hy kry dit reg om die hond onder die rots los te kry
Toe hy wil opklim, gly hy, stamp sy kop en
word deur die water ingesleep
Hy sien 'n flits en roep, maar die persoon kom help hom nie
Barries dryf dieper die see in
Hy bid dat God hom sal help as hy nie te sleg is nie
'n Groot brander gooi hom uit op die rotse
Barries is gefrustreerd en wil 'n klip gooi
Hy spog dat hy die skool se top snelbouler was
Barries kan nie die klip tot by die rotse gooi nie
Hy het nie meer die krag wat hy gehad het nie
Barries wil weet hoekom Vera en Paul geskei is
Paul dink Barries is nie gereed om die waarheid te weet nie
Barries word kwaad en slaan met sy vuis teen die klippe.
By die huis kyk Olga na sy beseerde hand
Sy sê Barries moenie vir Paul kwaad maak nie
Paul se naam is Simson - hy is baie sterk
Olga sê sy is nie jammer dat Barries haar afgeloer het op die rotse nie
Sy wys vir hom haar pols waar sy haarself gesny het
Barries vra of hy Paul se grootste fout was
Paul dink Barries moet ophou om homself te bejammer
Paul bring vir Barries pynpille
Hy sê Barries moet vars groente en vrugte eet
Barries moet 'n heuwel uitklim om opvangs vir sy selfoon te kry
Hy smag na dagga of selfs net 'n gewone sigaret
Paul rook nie en het nie sigarette nie
Paul het gesien dat Barries sy bottel brandewyn oopgemaak het