Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 8 - Coggle Diagram
Hoofstuk 8
Paul kom uit die huis om hulle te groet
Hy het donkerblonde hare
Hy het gespierde bo-arms
Hy het tatoeëermerke op sy arms
Hy het donkerbruin oë en 'n growwe gesig
Barries dink hy het baie oud geword
Daar is letsels teen sy oogbanke
Barries het hom 12 jaar gelede gesien
Barries wil hom nie PA noem nie
Barries wil hê Paul moet hom
terugvat huis toe
Hy kan nie, want altwee motors is stukkend
Paul se selfoon se battery is pap
Daar is nie krag nie, hulle gebruik 'n kragopwekker
Daar is nie diesel vir die kragopwekker nie
Die yskas werk met parrafien
Die geiser werk met gas
Die kragopwekker laai die batterye vir die aand
Paul is gelukkig met dinge soos dit is
Barries en Stef moet sy
trommel en tasse dra
Barries sweet vreeslik baie
Stef wil die goed daar los en later kom haal
Barries wil nie sy goed daar los nie
Hy sê sy Gibson kitaar was $3700
Stef dink Barries ouers betaal hard aan hulle skuldgevoelens
Hulle los een tas met Barries se wintersklere onder 'n rots
Barries kyk na die skilderye
teen die mure
Hy kyk na 'n skildery van 'n meisie
wat kaalbolyf op die rotse sit
Barries weet dit is Olga - die sarong wat hy gesien het, is om haar bene gedraai
Stef het toesig gehou toe Paul
haar geskilder het
Daar is ook 'n klipbeeld van Olga
Barries dink Olga kon Paul se
dogter gewees het
Paul behoort hom te skaam
Die huis is koel
Daar is geen plafonne nie
Die vloere is van hout
Die huis is van klip gemaak
Die meubels is van rottang of hout
Daar is skilderye teen die mure
Barries het diaree en soek die toilet
Daar is net 'n buitetoilet
Barries het voedselvergiftiging
Paul gee vir hom medisyne
Barries is baie swak en Paul dra hom kamer toe
Paul bring vir hom Game, want hy het begin ontwater
In die kombuis is 'n kalender
Paul het die dae daarop afgemerk
Barries se verjaardg is
ook daarop afgemerk
Die dag is Donderdag, 2 Desember
Vir twee jaar het Paul niks gedrink nie
Barries vra vir Paul hoekom
hy hulle gelos het
Paul sê dis oor die interdik teen hom
Barries tart Paul uit om hom te slaan
Paul sal hom alles vertel as
hulle altwee gereed is
Paul maak die volgende dag
vir Barries hoendersop
Barries het weer onttrekkingsimptome
Paul steek nog steeds sy drank binne-in sy matras weg