Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 5 - Coggle Diagram
Hoofstuk 5
Kaptein Mfeka sal vir hom 'n
buskaartjie na sy pa toe stuur
Daar is voorwaardes:
Hy mag nie dagga koop nie
Hy mag nie voor 6 weke terugkom nie
Hy mag nie droogmaak by sy pa nie
hy mag nie dwelms besit nie
Hy mag nie positief toets vir dwelms nie
Anders gaan hy tronk toe
Barries maak vir hom 'n "Slowboat"
dagga met Ecstasy gemeng
Hy klim op die balkonmuurtjie en
dink hy kan vlieg
Sy ma trek hom net betyds weg voor hy afval
Vera is baie ontsteld en wil weet wat
sy verkeerd gedoen het
Barries vra weer vir sy ma hoekom sy pa nooit teruggekom het nie
Hy wil weet wat sal gebeur as sy pa hom weer aanrand
Die interdik teen sy pa is geldig tot hy 18 is - sy pa mag hom nie slaan nie
Barries moet vir hulle sy
kooppunte gaan wys
Hy maak of hy nie vir Butcher ken nie
Hy wys vir hulle kooppunte maar nie Butcher se winkel nie
'n Petroljoggie by 'n vulstasie; 'n verlamde man in 'n rolstoel wat in sy tuin sit en skilder; die bloemiste se stalletjie voor die bank; skole aan die Oos-Rand;
Hy wys vir hulle 'n selfoonwinkel van 'n Turk - hy sê dit is Butcher
Hy wys nie vir hulle die verkoper by die kosstalletjie voor sy woonstel nie
Barries ry saam met kaptein
Mfeka en
sersant Schreuder
Hulle vat hom hospitaal toe
Hulle wys vir hom die verkeersman wat beseer is
Die verkeersman se vrou is 'n suster - sy het 'n baba
Barries kon dood gewees het a.g.v. die dwelms in sy bloed
Barries koop vir hom dagga by die stalletjie voor sy woonstel toe Mfeka hom aflaai
Hy besef nie in watter groot moeilikhied hy is nie
Hy besef nie dat hy regtig kan tronk toe gaan nie
Hy gee nie om nie - al wat belangrik is, is dagga
Barries voel bewerig toe hy wakker word
Hy gooi oogdruppels in sy oë
Twee konstabels deursoek hulle huis vir dwelms
Hulle kry nie die twee Ecstasy-tablette wat hy in 'n bruistablethouer weggesteek het nie.
Hy drink baie water en praat
met Nelson - sy African Grey
Barries moet die volgende dag met die bus na sy pa toe gaan
Hy sê vir sy ma hy gaan vir hom rottegif gee
Sy dink nie hy is ernstig nie