Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Onderwerp 3 - Bl. 57 - 61 - Coggle Diagram
Onderwerp 3 - Bl. 57 - 61
Redes waarom min mense op hoë berggebiede woon:
Grondgebied is te steil.
Die weer is te koud.
Die grond is nie goed vir boerdery nie.
Dit is moeilik om paaie te bou.
Redes waarom meer mense op die plat gebiede en in valleie woon:
Grondgebied is platter vir boerdery.
Die weer is warmer.
Daar is groter riviere.
Meer ruimte om nedersettings en paaie te bou.
Redes waarom mense op die kusvlakte woon en werk:
Gebied is naby die see vir visvang.
Daar is hawens vir skepe.
Die land is plat om baie te kan bou.
Die grond is goed vir boerdery.
Daar is groot riviere vir water en vervoer.
Maniere waarop damme die grond verander:
Damme bedek groot oppervlaktes plaasgrond.
Damme verander die vloei van riviere.
Damme kan vloede veroorsaak.
Bou van damme:
Mense maak damme deur walle dwarsoor riviere te bou. Die rivierwater sprei uit en vorm 'n mensgemaakte meer.
Bou van paaie:
Twee tipes paaie is eenvoudige grondpaaie & groot verkeerspaaie. Alle paaie verander die grond.