Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Onderwerp 3 - Bl. 45-56 - Coggle Diagram
Onderwerp 3 - Bl. 45-56
-
-
-
-
Watervalle
Wanneer 'n rivier oor 'n steil afdraand vloei, vorm dit 'n waterval.
-
-
-
Robbeneiland betekenis: die naam "Robben" kom van die Hollandse woord vir Rob. Die eerste Hollandse matrose het baie robbe gesien toe hulle in die Kaap aangekom het.
-
Mthatha-rivier: Kom voor in die Oos-Kaap en is so genoem agv die aantal Thatha-bome langs die rivier. Die dorp Mthatha is ook na die rivier genoem.
-