Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
EENHEID 2 (bl. 80-84) - Coggle Diagram
EENHEID 2 (bl. 80-84)
Ruilhandel
-
Dinge waarmee boere handel gedryf het was koper, yster, ivoor en tabak.
-
Medisyne en genesing
-
-
Die kankerbosplant word gebruik om spysverteringsprobleme, kanker, aptytverlies, lewer- en hartprobleme te behandel.
Boegoeplant is welbekend en word gebruik om maagpyn, blaasprobleme en seer bene/skelet te behandel.
-
Opsomming van onderwerp
-
-
-
-
-
-
-
Lede van die kapteinsgebied moes graan en diere as skenkings aan die kaptein gee en hy het ook van hulle verwag om in sy landerye te werk.
-