Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
EENHEID 2 (bl. 68-79) - Coggle Diagram
EENHEID 2 (bl. 68-79)
Pottebakkery (Gebruike van potte)
om water mee te dra
om kos in te maak
om graan in te berg
om uit te eet en te drink
Hoe belangrik beeste was
Beeste was nodig vir lobola of bruidsprys
Beeste was 'n teken van rykdom
Veekraal was in die middel kraal om belangrikheid van beeste te beklemtoon.
As 'n man baie beeste gehad het, kon hy baie vroue trou.
Rolle van die mans en seuns:
Veeboerdery
Doen swaar bouwerk en dek die dakke van hutte
Bespreek politiek en oorlog
Maak diere dood en slag hulle af
Doen leerwerk
Melk koeie
Doen metaalwerk
Die rolle van vrouens en meisies:
Kos maak
Mandjies weef
Vloere en mure van hutte pleister
Bier maak
Werk op landerye
Die rolle van die kaptein
Het uitsprake gegee en mense gestraf
Het seremonies soos reënmaak seremonies en kontak met die voorvaders gelei.
Het mense gehelp om familie probleme op te los
Het besluit of mense oorlog moet maak
Het aan arm mense grond en diere gegee.
HY WAS DIE LEIER VAN 'n GROEP KRALE.
Hoekom koper baie belangrik was vir handel
Boere het ysterbyle gebruik om bome af te kap.
Hulle het skoffels gekruik om die grond om te dolwe en saad te plant.
Hulle het ysterwapens gebruik om diere te jag.
Hulle het wapens tydens oorloë gebruik.
Koper en yster is metale
Die Lydenburg-koppe
is 'n versameling pottebakersvoorwerpe wat naby die dorp Lydenburg in Mpumalanga gevind is.
Sewe pottebakersmaskers is deur wetenskaplikes aanmekaar gesit met al die stukkies.
Die Lydenburg-koppe is ongeveer 1500 jaar oud.
Die koppe was moontlik deel van inisiasie seremonies.