Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
SPED - Leereenheid 5 - Coggle Diagram
SPED - Leereenheid 5
-
Tipes armoede
Situasie armoede - word veroorsaak deur krisis of verlies (bv. natuurrampe, egskeiding, dood)
-
Absolute armoede - basiese behoeftes soos behuising, lopende water en kos ontbreek
Relatiewe armoede - ekonomiese status van 'n gesin wie se inkomste onvoldoende is aan algemene standaard.
Plattelandse armode - kom voor in areas met minder as 50 000 mense. Min toegang tot dienste en werksgeleenthede is beperk
Stedelike armoede - kom voor in metropolitaanse gebiede met meer as 50 000 inwoners. As gevolg van kroniese en akute stressors insluitend oorbevolking
-
-
Armoede (definisie)
'n Tekort aan basiese noodsaaklikhede wat alle mense moet hê; kos, water, behuising, onderwys, mediesie sorg, veiligheid