Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
SPED - Leereeinheid 9 - Coggle Diagram
SPED - Leereeinheid 9
Kindermishandeling definisie
'n Verskynsel waar kinders die slagoffers is van ouers, voogde, versorgers of ander persone wat hulle opsetlik fisies, psigies en emosioneel leed aandoen en soms ook seksueel misbruik.
Vorme van mishandeling
Fisies, verbaal & emosioneel
Gevolge van mishandeling
Fisieke beserings
Depressie
Alkohol- of dwelmmisbruik
Angstigheid
Selfmoordneigings
Oorsake van kindermolestering / mishandeling
Ouers - verhoudings intens, intiem en emosioneel
Stres/ spanning - werksprobleme / finansiële nood
Ongunstige familie dinamika - ouers ook misbruik / gedwonge huwelike
Definisie van molestering (volgens wet)
Wanneer na kindermolestering verwys word, word dit beperk tot daardie gevalle van persoon (A) d.m.v. handelinge geslagsgemeenskap, betasting van die liggaam en skending van privaatheid van 'n ander persoon (B) se regs erkende belange op sy wyse aangetas word, dat dit 'n onregmatige daad daarstel.
Gedrag wat tipies is van 'n gemolesteerde kind
Verandering in gedrag
Gereelde afwesighede
Afname in akademiese prestasie
Kom dikwels na vore in wyse hoe kinders pop speel.
Depressie
Lae-selfbeeld
Afgesonderd
Skuldgevoelens
Skielike gewigsverlies/ toename
Nagmerries
Ondervind ongemak om te loop/ te sit.
Kinderwet no 38 van 2005
Seksuele misbruik met betrekking tot 'n kind- en verwaarlosing behels die volgende:
Die seksuele molestering of aanranding van 'n kind of om toe te laat dat 'n kind seksueel gemolesteer/ aangerand word.
Om 'n kind aan te moedig, te oorreed of te forseer om gebruik te word vir die bevrediging van 'n ander persoon.
Om 'n kind te gebruik in of 'n kind opsetlik bloot te stel aan seksuele aktiwiteite of pornografie.
Die verkryging van of toelating dat 'n kind verkry word vir kommersiële seksuele eksploitasie.
Hantering van aangemelde geval
Wys dat jy werklik omgee.
Bly kalm en selfversekerd.
Luister met aanda, sodat niks herhaal hoef te word nie.
Maak net inligting bymekaar, genoeg vir verslag.
Verseker die kind dat hy enige tyd met jou kan kom praat.
Verseker die kind dat hy nie verantwoordelik is vir wat gebeur nie.
Bou kind se selfvertroue.
Verseker kind dat jy dankbaar is dat hy jou in sy/haar vertroue geneem het.
Respekteer kind se reg tot privaatheid.
Werk saam multidissiplinêre span.
Kontak jou naaste maatskaplike werker, probeer een kry in dieselfde kultuurgroep.