Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
SPED - Leereenheid 8 - Coggle Diagram
SPED - Leereenheid 8
-
-
Dwelmmiddel
enige chemiese, natuurlike of mensgemaakte middel wat indien dit ingeneem word, 'n verandering teweegbring in die wyse waarop 'n persoon voel, optree of hulself gedra.
Voorskrif misbruik
Wanneer 'n persoon medikasie onverantwoordelik gebruik, sonder 'n voorskrif / op 'n ander manier as voorgeskryf, vir die effek daarvan.
-
-
Verskillende stimulante
-
Ecstacy - Ontwerpers dwelm wat sosiaal aanvaarbaar is. Gee 'n gevoel van warmte en liefde, sensoriese waarneming verbeter en oneindig baie energie.
-
Hallusinasie middels
Cannabis / Marijuana
-
-
Veroorsaak long probleme, longkanker, chromosoom skade & steriliteit.