Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Aspoestertjie en die drie bere - Coggle Diagram
Aspoestertjie en die drie bere
Triz
Woon in Glenhaven
Sy het nuwe bure
Mal oor kos
Vanessa
Woon in Glenhaven
Haar ouers ry elkeen 'n duur kar
Hulle hou elke jaar vakansie op 'n ander eiland
Mal oor gym
Rosy
Triz-hulle se huishulp
Sy weet alles van almal in die kompleks
Rosy vertel vir Gareth dat Corli nie in Glenhaven woon nie
Graham
Mal oor mooi bene en meisies met mooi bene
Grant
Mal oor kos en meisies wat kan kos maak
Gareth
Dink baie van homself
Gaan eet saam met Kristen by Fausto's waar Corli werk
Hy weet Corli het gejok oor waar sy bly, en hy hou dit nie teen haar nie
Die De Beer-broers
Triz se nuwe bure
Gareth, Grant en Graham
Hulle is 'n drieling
Sprokies-element:
Hulle van is De Beer
Dit laat ons dink aan die drie bere
Corli
Haar pa het hulle verlaat toe sy 10 jaar oud was
Corli jok vir Gareth oor waar sy bly, en sê sy bly ook in Glenhaven (dit kan haar moontlik gespanne maak)
Corli se ma het twee werke sodat sy beter vir hulle as gesin kan sorg
Doen kelnerin-werk by Fausto's vir sakgeld
Wanneer Corli val (omdat Kristen haar getrip het), bied Gareth aan om haar hospitaal toe te vat
Kristen se pogings het dus die teenoorgestelde uitwerking op Gareth en Corli se verhouding
Corli dink aan haarself as Aspoestertjie
Sy voel sy is arm
Corli moet werk, net soos Aspoestertjie
Corli word gesoen, net soos Aspoestertjie
Aspoestertjie DINK sy gaan nooit 'n prins ontmoet nie. Corli BESLUIT sy gaan nooit in 'n verhouding betrokke raak nie
Dit het haar laat besluit om nooit in 'n ernstige verhouding betrokke te raak nie
Kristen
Kristen het op laerskool vir Triz geboelie
Eendag het Corli haar vasgehou sodat Vanessa kougom in haar hare kon druk
Kristen is die drie meisies se vyand
By die restaurant kla Kristen oor die verkeerde melkskommel, haar steak wat te rou is en haar lepel wat vuil is
Sy steek haar voet uit wanneer Corli verby loop, en Corli val
Gareth bied aan om Corli hospitaal toe te vat
Gareth sê een van sy broers sal vir Kristen oplaai en huis toe vat
Sy gaan uit haar pad om vir Corli voor Gareth te verneder (veroorsaak spanning in die verhaal)
Corli se ma
Sy en Corli het 'n goeie verhouding
Sy doen twee werke sodat sy beter vir Corli kan sorg
Sy neem saans self vir Corli restaurant toe (waar Corli werk) en gaan haal haar weer