Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Theorists (Chomsky (• Ontwikkel deur Noam Chomsky., • Verwys na…
Theorists
Chomsky
-
-
-
-
• Chomsky het gedink dat kinders nie hulle Huistaal so vining kon leer as hulle nie gebore was met ‘n taal vermoë nie
-
-
-
-
-
-
-
• Die fonologie, morfologie, semantiek en diskoers was nie deel van hierdie benadering nie.
-
-
• Semantiek is die studie van wat woorde, sinne en frases beteken.
-
-
Lev Vygotsky
• Vygotsky was in 1934 oorlede (Cherry. K, 2019
• Vygotsky was geboere in 1896 (Cherry. K, 2019).
• Die teorie was in die vroeë twintigste eeu ontgewikkel (HQ, 2020).
-
• Die teorie was by Lev Vygotsky ontgewikkel (HQ, 2020).
• Kennis word deur sosiale ervarings gekonstrueer (HQ, 2020).
• Sosiale interaksies met ander mense het die leerlinge se kognitiewe ontwikkeling verbeter (HQ, 2020).
-
• Die gaping tussen wat die kind weet en wat hy nie weet nie is die sone van proksimale(Cherry. K, 2019).
• Die teorie het twee konsepte: sone van proksimale ontwikkeling en steierwerk (HQ, 2020).
• Kundige mense kan ouers, juffrous of ander mense in die klas.
• Die leerder kan by 'n kundige ander leer (Cherry. K, 2019
• Steierwerk - ondersteuning wat word aan leerders gegee wanneer hulle word met uitdagings gekonfronteer (HQ, 2020).
• Sone van proksimale ontwikkeling hou verband met die leerposes. (HQ, 2020).
• In die 1970's het sy teorie bekend geword (Cherry. K, 2019).
Stephen Krashen's
-
-
• Hierdie model het 5 hipoteses. Naamins die leer van aanleer hipoteses, die monitorhipotese, die natuurlike orde hipotese, die insettehipotese, die affektiewe filter hipotese.
-
• In baie maniere is sy teorie gebrekkig, maar met 'n mate van aanpassing, kan ons dit in die klas gebruik om taal te onderrig.
-
• Die Monitor-hipotese behels die monitering van die verkryging om seker te maak dat alles is korrek gedaan.
-
• Die hipotese van die invoermonitor word gedoen deur blootstelling van verstaanbare insette wat 'n bietjie meer gevorderde is, maar wat die leerder nog kan verstaan.
• Affektiewe filterhipotese praat oor hoe die leerder benoud is of is nie bereid of oop vir leer dan sal hulle stryd om kennis op te doen. van die aanleer hypotese.
-
-
• Krashen sê dat "die onderrig van ingewikkelde feite oor die doeltaal nie taal is nie, maar taalwaardering."
-