Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
FILUM (PORIFERA (seesponse) (sellulêre liggaamsorganisasie, lae…
FILUM
PLATYHELMINTHES
(platwurms)
nie gespesialiseerde organe
vlamselle
plat liggaamsvorm
groottes
vrylewend
hermafrodities
20 000 spesies
parasities
3) Cestoda
1) Turbellaria
2) Trematoda
CNIDARIA
(anemoon, bloublasie, jellievis, korale)
jellievis & bloublasie = lang filamente
koraal = harde strukt, helder kleur, diep
diploblasties
see-anemoon = plante + blomme as diere
radiale / biradiale simmetrie
knidosiete (netelselle)
see
nematosiste
knidosil
kardoesjellievis
liggaamsvorm
Medusae (jellievis) = swemmende
Poliepe = nieswemmende
lewenssiklus
PORIFERA
(seesponse)
sellulêre liggaamsorganisasie
lae spesialisasie
niesimmetries
suurstof + voedingstof = water
sag/hard, see/vars
geen bloedvatstelsel
poreuse sponsagtige dier
flagella = water deur kanale vloei
chaonosiete
stewigheid
spukula
gelatienagtige mesohiel/mesoglea
voedsel
geslagtelike voortplanting = hermafrodities
niegeslagtelik voortplant
tweeslagtig