AFRIKAANS - TAALSTRUKTURE 1

MEERVOUDE plurals :

Voeg n "e" of "s" by

Kort Klanke - Konsonant verdubble + e Sak = Sakke - Kop = Koppe

Lang Klanke (twin vowels) - 1 vokaal val veg + e Boom = Bome; Haar = Hare

Eindig Op - dubbel consonant - dubbel vokaal in word + e Vark = Varke - Boek = Boeke

Eindig op R + s Motor = Motors; Vinger = Vingers

Uitsonderings : Oog - oe - Maag - mae

VOEGWOORDE conjunctions

Vervang die punt en die sin word dieselfde geskryf

Want; Maar; omdat; en

Die kind skryf in sy boek. Hy wil goed doen. Die kind skryf in sy boek want hy wil goed doen.

Die meisie lag. Sy skop die bal. Die meisie lag omdat sy die bal skop

Kim en Hashim is maats. Hulle speel saam. Kim en Hashim is maats en hulle speel saam.

TRAPPE VAN VERGELYKING degrees of comparison

Die padda hop. Die meisie soek haar bal. Die padda hop maar die meisie soek haar bal.

As ons dinge met mekaar vergelyk

Die water is baie koud, maar die swembad is kouer. Die ys is die koudste.

Die Lente is warm, maar die Somer is die warmste.

Die hond is groot, maar die kat is groter en die leeu is die grootste.

BYVOEGLIKE NAAMWORDE adjectives

Beskruif n mense, ding of plek

Die toebroodjies is lekker

Die Trein is rooi

Die koeldrank is koud

Saartjie is mooi

Haar pa is laat