Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
(Intrige/Gebeure: :check: (Rex kom neem 'n DVD by die videowinkel uit.…
Intrige/Gebeure: :check:
-
-
Rex nooi vir Elmien na sy verjaarsdagpartytjie, maar sy besef sy sal nie kan gaan nie.
Oom Bok teister (harass) vir Elmien en Ruan daag net betyds op om die situasie te ontlont/ te voorkom dat iets met Elmien gebeur.
-
Wanneer Elmien by die huis kom gee sy meer agtergrond oor die mense wat saam haar in die Wendy woon.
-
-
-
-
Elmien gesels later met haar Ouma oor haar ma. Elmien se ma het ook medies studeer en haar pa was 'n paramedic. Hulle het verongeluk saam met Anelda en Lelani se ouers.
Intrige/Gebeure :check:
-
-
Elmien word wakker met iemand se hand oor haar mond. Sy dink eers dit is oom Bok wat haar wil aanrand, maar besef dit is iemand anders.
-
HOOFSTUK 1:
-
-
Beeldspraak: :star:
Metafoor: Die hand wat die indringer oor my mond druk...
Vergelyking: Temba verskyn soos 'n skaduwee langs my.
Vergelyking: ...sê hy en sy stem is soos modder.
Vergelyking: Ek bewe soos 'n blaar in 'n bries.
Karakters: :smiley:
- Elmien: Besit 'n dokterstas wat baie belangrik is vir haar. Sy beskou dit as 'n belediging wanneer iemand dink sy is 'n verpleegster / sy besit 'n noodhulptas. Sy is hardwerkend, ernstig oor skool en werk by die videowinkel na skool.
- Ruan: Die eenkant ou + oom Bok se seun + stap met die lanie seunsskool se klere by die plakkerskamp uit
- Temba: 'n Tiener wat saam met Ruan die werkswinkel "besit". Dink Elmien is baie dapper omdat sy die steke insit.
HOOFSTUK 2:
Beeldspraak: :star:
Metafoor: ...voel dit of of ek meters ver val en dan saggies op die gholfbaangroen grasperk wat sy oë is te lande kom.
Vergelyking: As hy in die omtrek is raak ek soos my twee niggies.
Personifikasie: My maag maag 'n bollemakiesie oor sy stoute knipoog.
Vergelyking: Jy gaar alles op nes 'n freaking eekhoring.
Karakters: :smiley:
Rex: Blonde hare, kuiltjie glimlag, lank, groen oë. Baie ryk. Gaaf. Is in Affies. Mev. Steyn se seun.
Elmien: Gaan na Hoërskool Landspoort. Is die toppresteerder in haar graad. Is in graad 11.
Mev. Steyn: Rex se ma. Sy gaan saam met die maatskaplike werker na die plakkerskamp.
Oom Bok: Elmien ry saam met hom videowinkel toe. Hy is vatterig en het sy oog op Elmien. Hy sit gas in vir karre se lugreëlaars (aircons). Hy besit 'n kar.
Anelda: Een van Elmien se niggies. Sy kla gereeld/ is ondankbaar. Slim.
Lelani: Wil baie graag 'n groot flatscreen hê met DStv. Sy is "die mooi een" volgens Elmien.
Elmien se ouma: Werk by 'n groentewinkel. Dye haar hare. Rook.
Prof. Wilma Roux: Elmien se ander ouma. Werk by die universiteit (Interne Geneeskunde).
-
-