Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Aandeelhouer ((Stemming (strofe 1 - ondersteunend of arrogant. Strofe 2 -…
Aandeelhouer
-
Titel
-
Dinansiele wereld, sakewereld of handelswereld
-
Strofe 2
Reente, tydverdrywe en finansies - "interest" - rente. Sy "tydverdrywe stokperdjies (sport, sy spiere en meisies). Hy stel nie belang in finansies nie - hy stel dus oenskynlik nie belang in werk en geldmaak of geldbestuur nie
Rentekoers en evaluasie - "rate" - rentekoers. "rate" - om te beteken evalueer. Hy evalueer woorde soos inflasie, resessie en aandele en heg nie baie waarde aan hulle nie.
Plasing van woorde - Die digter maak gebruik van enjambement om die plasing van die finansiele woorde aan die begin van versreels te beweerkstellig
Inflasie, ressessie en aandele - Inflasie kan lei tot n resessie wat n effek kan he op aandele. Inflasie en resessie kan dus n effek he op die waarde van aandele
Nee, nog nooit nie! - "no ways" Die tienerseun se reaksie is uiters negatieef: hy wil nooit in sy pa s voetspore volg nie.
Effektebeurs en beurs - "beurs" verwys na die effektebeurs. Om te verwys na die geldsak waarin hy geld bere
-
Belegging en belangstellings - "invest" -bele. Om te verys na die tyd en energie wat hy bestee aan n spesifieke aktiwiteit of tydverdryf / stokperdjie waarin hy belangstel, met die verwagting dat dit n goeie resulltaat gaan lewer.
Die ek-spreker - "my" dui op die teenwoordigheid van die ek-spreker. Die verwysing na sport, sy spiere en meisies bevestig dat dit n tienerseun is.
Bates, effekte en opwaartse neigings - "bates" - rykdom, besittings of kosbaarhede. Voordeel wat hy het as gecolg van sy spiere. "effekte" - sekuriteit, skuldbriewe, aandele. Om te verwys na die effek wat sy spiere het op die meisies.. "opwaarts neig" - aandele wat groei in waarde. Om te beskryf hoe die meisies opgewonde raak as gevolg van sy spiere.
Een lang antwoord - Tienerseun se antwoord. Enjambement sowel as die gebrek aan leestekens, skep die indruk dat hierdie gesprek in sy gedagtes plaasvind
n Rykmanskind - Die tienerseun se minagting viir geld is ironies aangesien hy geld nodig het vir al sy belangstellings: om sport te beoefen, sy spiere te bou en om meisies te trakteer.
Magtige risiko's - graad van risiko van n belegging op die aandelemark / die gevaar van skade of verlies. Om te verwys na sy risiko's met betrekking tot meisies.
Stewige lopies - die positiewe styging in die waarde van aandele. Die spportterm "stewige lopies om te verwys na die punte wat aangeteken word in krieket.
In elk geval, wie gee om! - "anyway who cares" word algemeen deur tieners gebruik om aan te dui dat hulle nie n flenter omgee nie. Dit beklemtoon tieners se sorgelose, traak-my-nie agtigheid. Die feit dat hy nie omgee vir die pryse van die produkte nie, beklemtoon die feit dat hy nie belangstel in finansies en n loopbaan soos sy pa s'n nie.
Die jongeheer = die aandeelhouer? - Deel hy in die voordele van sy pa as moontlike aandeelhouer. Hy beskou die voorregte wat hy geniet as vanselfsprekend
Stofe 1
Die jongeheer - "en" die eerste vraag gevra word gedurende n gesprek wat reeds aan die gang is. "jongeheer" - manlike kind van aansienlike, beskaafde en of gesiene ouers.
Voetspore - Die spreker wil weeet of die jongeheer dieselfde beroep as sy pa gaan volg. "ook" impliseer 1. dat een van die tienerseun se broers/susters dalk alreeeds in hulle pa se voetspore volg, of 2. dat die pa in sy pa se voetspore gevolg het. Die tienerseun se pa is in die finansiele / sakewereld betrokke. "hy" die spreker nie direk met die tienerseun praat nie, maar eerder oor hom praat.
Twee vrae - Skep die indruk dat die spreker moontlik by n sosiale geleentheid is: mens sou gewoontlik by n sosiale geleentheid uitvra oor ander mense se kinders.