Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoopvol (3) Deel 2 (Hoofstuk 1-3 (Hoofstuk 2 (Ben vertel van sy ma se dood…
Hoopvol (3) Deel 2
Hoofstuk 1-3
Hoofstuk 2
Ben vertel van sy ma se dood. Ben word voorgestel aan die honde en die hans ooi. Hy kry Charl se kamer. Hy voel skaam oor sy klere. Hy verlang na sy ma en sussie. Hy eeet lekker. Hy moet sy vuil klere gee. Nonnie simpatiseer met hom. Hy vertel hoe hy skuldig voel omdat hy nie by die huis was toe die brand begin het nie.
Hoofstuk 3
Frans wil Ben die plaas gaan wys. Ben verkyk hom aan die wyd oop vlaktes. Ben wens Elma kon die lammers sien. Frans gaan hom leer perdry. Hy gaan stap met die honde en swem in die dam. Kry Charl se klere in n tas. Die Karoo begin vir hom te werk
Hoofstuk 1
Ben onthou van Fiona wat gese het hy lyks net soos Bobby. Hy het n brief van sy ma gelees - die eiendom is nou hare, aangesien die Chalmers nie meer op die dorp woon nie. Hy verlang na tannie Pop en Mayfair. Rodney gee hom n geleentheid na die Rose and Crown waar Liefie nou die eienares is. Liefie bel vir Frans. Frans bied vir hom werk aan op die plaas
Hoofstuk 4-6
Hoofstuk 5
Ben is styf van die perdry. Nonnie praat van Riana se partytjie en hy moet saam sodat jongmense hom kan ontmoet. Helena wil nie gaan nie, want sy wil nie he hulle moet dink Ben is haar kerel nie. Helena hou nie daarvan dat die honde van Ben hou nie. Ben let op hoe mooi Helena lyk. Die meisies begin hom vra om te dans, Helena hou hulle dop. Ben gaan rook saam met die seuns buite. Hulle dans en die liedjie se naam was "I was made for you". Ben ruik haar hare, en is spyt as Frans haar Sondagmiddag terugneem skool toe.
Hoofstuk 6
Ben noem dat sy ma n huis op die dorp gehad het. Oom Frans sal Abel Lategan, die prokureur bel. Ben en Julies moet oorplaatjies tel. Ben se gedagte is by sy pa. Die laaste brief wat Abel van sy ma het, vra sy dat die huis nie verkoop moet word nie, wil geld gebruik vir oudste se studies. Rooikatte het skape doodgebyt. Julies vertel Ben van Charl en die groot begrafnis. Charl het nie eintlik in die plaas belanggestel nie. Rebekka is moontlik dragtig - Julies gaan in die moeilikheid wees. Ben kry koevert vol geld op sy bed - salaris.
Hoofstuk 4
Hy ry saam met Nonnie om Helena te gaan haal. Hulle koop vir hom klere. Helena is op landbouskool in Middleburg. Helena is baie kortaf met Ben veral as die honde na hom hardloop. Frans vra Helena moet hom die plaas gaan wys en leer perdry. Hy dink aan Kleynhans. Hulle ry na n poel wat Helena se oupa gebou het.
Hoofstuk 7-9
Hoofstuk 8
Ben moet die byvoeding meng en Helena vra hoekom hy dit meng dit was altyd haar werk. Helena saal Koning op en jaag weg. Ben vat Prins en jaag verby haar en wag vir haar by die poel. Helena vertel dat haar pa glad nie so gelukkig is soos hy wil voorgee nie. Hulle swem in die koue poel. Ben streel haar hare en sy glimlag terug vir hom.
Hoofstuk 9
Oom Frans is bekommerd oor die bloednier wat uitgebreek het op n buurplaas. In die studeerkamer kyk Ben na die foto's teen die muur en sien sy pa in een foto - Skaapskeerder van die jaar. Frans vertel hom hy het op Soetwater gewerk en was baie goed in skaapskeerdery. Hy het van n krans afgeval en is dood. Hy is in die familiebegrafplaas begrawe. Hy het gelyk asof hy klaar gesoek het en uiteindelik gekry het waarna hy gesoek het. Ben besoek die begrafplaas en sien die klip eenkant staan - Robert Benjamin (bobby) Smit.
Hoofstuk 7
Frans is kwaad dat Rebekka dragtig is. Almal is in die skuur om die nuwe skeermasjien te toets. Ben bewonder Helena. Ben sukkel eers en Helena maak de hele tyd neerhalende opmerkings. Ben vra of alles vir haar n speletjie is en stap weg. Ben speel Playstation games toe Helena inkom met koffie en koek. Hy was kampioen in Mayfair. Helena daag hom uit met die speletjie "Super Gangs". Hy maak asof hy nog nie gespeel het nie en wen.
Hoofstuk 10-12
Hoofstuk 11
Tannie Nonnie en Ben gaan na sy erfposie in Winnie Mandela laan. Die huis is erg verwaarloor, maar goed gelee. Daar hang n foto teen die muur - Pastoor, Nathalie en Bobby. Tannie Nonnie dink die plek het baie potensiaal en hulle moet n gastehuis daarvan maak. Hy sny die foto van sy ma en sy pa uit en sit dit in sy beursie. Frans was bang om Charl se lyk uit te ken, maar toe hy Charl sien het dit net gelyk as of hy slaap. Charl was wintie, maar die punt van sy hart. Frans vra Ben om te bly - hy kan skoolgaan in Middelburg of in Beaufort. Helena kom en maak Ben in die middel van die nag wakker om te kom help met Rebekka wat wil lam. Hy moet die lammetjie uittrek terwyl Helena Rebekka kalm hou. Dis n seuntjie. Helena begin bewe en Ben slaan sy arms om haar. Ben gaan na die begrafplaas en sit tot sonop daaar. Die gastehuis se naam is Bonalie
Hoofstuk 10
Sakkie en Annalie kom kuier met die vier seuntjies. Liefie kom ook later. Sakkie se Ben se ma was beeldskoon en hy het baie van haar gehou, maar Bobby was die man vir haar. Sy het dadelik vir hom geval. Sakkie nooi Ben uit om te gaan jag in Junie en ook na rugbywedstryde. Liefie vertel van haar en Nathalie wat beste maats was. Hulle het kontak verloor toe sy met die Engelsman getroud is. Liefie se die hartseerste is dat Bobby nooit geweet het van Ben nie.
Nagedagte
Tannie Pop het sy ma en sussie se as gestuur. Julies het n klipmuurtjie by sy pa se graf gebou waarin Ben die as gaan bere saam met die klip wat hy in sy ma se handsak gekry het. Hy sit n koperplaatjie vas - Robert Benjamin (bobby) Smit, Nathalie de Koker en Elma Anderson. Helena roep hom om de vuur te kom aansteek - gaan haar vasdruk en soen soos wat hy nog nooit iemand gesoen het nie