Nathalie kan nog steeds nie glo dit was Bobby nie. Sy bel vir Sakkie. Bobby is in n sel toegesluit. Nathalie vra haarself hoekom werk alles altyd verkeerd uit. Pastoor Chalmers se niemand is skuldig voor die hof dit nie bewys het nie. Bobby is n goeie seun - hy glo nie Bobby het die gedoen nie. Vier dinge laat Nathalie twyfel in Bobby se onskuld. Sy oe. Dagga is nie maklik om te koop nie, Lettie wat se min mense kom reg en Bobby wat vertel het van die meisies wat hy vasgedruk het. Nathalie glo hy is skuldig. Sy vermy tannie Lettie se "ek het jou mos gese" - uitdrukking in haar oe. Sakkie is daar om verklarings af te neem - sy vra om Bobby te sien. Olivia verklaar sy was seker dit is Bobby -kort man, mank geloop en rooi afleweringswa sien wegtrek. Bobby verseker haar dit was nie hy nie. Nathalie draai om en hardloop weg. Sakkie is opreg as hy se hy hoop nie dit was Bobby nie en as dit nie hy was nie, is hy oukei met hulle twee. Nathalie wonder weer oor goed wat nie uitwerk nie. Finsdagoggend bel Sakkie vir Nathalie - dit was Kevin - hy het alleserken. Bobby is vrygelaat. Nathalie gaan soek Bobby by sy woonplek. Die kamer is leeg, Bobby het die vorige middag vertrek. Gielie het hom in Beaufort gaan aflaai. Al wat sy in die kamer kry is die klip. Nathalie gaan na September toe om haar te vra vir hulp. Sy is in n vergadering, maar neem self vir Nathalie Beaufort toe. Nathalie soek en vra die hele Beaufort na Bobby - niemand het hom gesien nie. Sy besluit om die trein terug te vat Hoopvol toe. In die Hoopvol trein sien sy Bobby sit in die trein na Johannesburg. Hy luister musiek. Sy skree, maar hy hoor nie en die trein vertrek. Sy herken homaan die swart vlekkie op sy elmboog. Nathalie besluit om tannie Mabel - haar oorlede ma se suster - te bel in Johannesburg - sy gaan Johannesburg toe om in die rokwinkel te werk al haat st naaldwerk. Bobby bel hotel toe en Lettie se sy werk nie meer daar nie - is Kaap toe en sy wi niks met hom te doen he nie. Olivia luister na die gesprek. Lettie waarsku haar as sy haar werk wilbehou, sal sy vir niemand vertel van die gesprek nie. Dit is n droewiege dag as Nathalie afskeid neem van Hoopvol en Liefie en die res. Sy wil nie in n rokwinkel in Johannesburg wees nie, maar sy het geen keuse nie - sy het n kind aan die kom wat sy sal moet versorg - n kind wat ne n pa gaan he nie