Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoopvol (1) (Karakters (Lukas (Kroegman by die Rose and Crown), Tannie…
Hoopvol (1)
Karakters
-
Tannie Lettie
Eienares van die Rose en Crown en werkegewer vir Nathalie. Sy hou nie van mans nie. As Nathalie gaan kla oor die verteenwoordiger wat haar pla, het Lettie geen simpatie nie en se Nathalie moet aan die groter prentjie dink. Waarsku Nathalie telkemale oor Bobby. Sy is die een wat Bobby se oproep weerhou van Nathalie en die enitlike oorsaak dat hulle nie bymekaar uitkom nie. Nat sy bynaam vir haar is Sheba
Pastoor Chalmers
Pastoor van die Apostoliese Gemeente op Hoopvol. Hy en sy vrou woon in Nathalie se huis en moet na haar omsien tot sy een-en-twintig jaar oud is. Hy het n ongelukkige huwelik en het n verhouding met juffrou September.
Nathalie de Koker
Woon op Hoopvol. Sy is Ben se ma. Sy trek na Johannesburg op soek na Bobby. Nathalie werk in tannie Mabel se rokwinkel en daarna in Clicks. Sy brand dood saam haar dogter in die huis in Mayfair, Johannesburg
-
Pop
Buurvrou van huis wat afgebrand het in Mayfair, Johannesburg
-
Tannie Breggie
Sy besit Polfyntjie Karoo Curiosa - Kunsgalert in die hoostraat Van Eedens - Hulle woon op Soetwater
Jorrie
Kom uit die arm deel van Hoopvol, maar kry n beurs om op Stellenbosch te studeer
-
Fiona
Deel van die jong klomp. Fiona laat Ben besef sy pa is nie dood nie. Werk as ontvangsdame by die burgemeester se kantoor
-
-
Liefie
Werk in kombuis by die hotel. Heimlik verlief om Frans, maar nie wit genoeg nie. Trou nooit nie. Sy was ook wit skool toe, danksy Lettie
-
Mietie
Kok in die hotel. Getroud met Sol, agt kinders en voel bevoorreg om op Hoopvol te woon. Sy glo die regering sal hulle beloftes nakom
-
-
-
-
-
Elma Anderson
Ben se sussie wat doodband. Dogter van Ben se stiefpa, Luke Anderson
-
Laetitia September
Burgemeester van Hoopvol. Groot vriendin van Lettie. Sy huil elke oggend oor haar verlore prins - die padda wat nie in n prins wil verander nie. Nathalie word haar vertroueling. Sy vat Nathalie Beaufort-Wes toe om na Bobby te gaan soek. Sy het n verhoudin met die pastoor. Aan die einde van die verhaal loop sy en die pastoor weg. Haar gesegde is dat die grootste gebod die liefde is. Sy het as klein dogtertjie haar tassie voor n wit skool gaan sit en geweier om te loop voordat hulle haar nie toelaat nie
-
-
-
-
-
Oom Luke
Ben se stiefpa wat in Nigerie gewerk het. hy het nooit gevoel dit is sy pa nie, maar hulle het n beter lewe onder hom gehad. Hy het net so vinning verdwyn soos hy gekom het. Alma se pa
-
Bobby van Noupoort
(oil) - Bobby Benjamin Smit het met dwelms deurmekaar geraak en in Noupoort beland. Hy is die liefde van Nathalie en Ben se pa
-
-
-
-
-
-
-
Jakob
Wat met sy kop op n klip geslaap het - n leer op na die hemel met engeltjiies - Bobby se dwelms het hom so laat voel
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Temas en motiewe
Aanranding
Olivia beskuldig Bobby van aanranding op haar partytjie. Bobby is onskuldig as Kevin erken dit was hy wat Olivia aangerand het.
-
Vasgevang in omgewing
Nathalie - Weet nie wat sy uit die lewe wil he nie. Sy is te bang om uit Hoopvol weg te gaan
Liefie - het drome om n kookboek te skryf, maar bly op Hoopvol
Mietie - Is gelukkig met haar agt kinders in tien jaar. Glo dinge sal regkom
Sakkie - Trou en het vier kinders - bly op Hoopvol
Skuldgevoelens
Ben - Hy voel hy is verantwoordelik vir die dood van sy ma en suster. Hy het gaan speletjies speel terwyl sy siek was. Die kers was die oorsaak dat die brand begin het. Dit was alles oor in n oogwink. Hy was nie daar om te help nie.
Frans - Hy voel skuldig oor die dood van sy seun Charl. Hy het sy vrou vertel n seun moet n groot quad bike kry en dit het Charl se dood veroorsaak. Aan die einde van die verhaal vind albei berusting.
Foto's / swart vlekkie
Op al die foto's sien Ben die swart vlekkie op sy pa seelmboog - dieselfde swart vlekkie wat hy ook het.
Markagente van die jaar -Oil
Bobaasskeerder van die jaar
Foto in die gang van Ma, Bobby en Chalmers
Die swart vlekkie is op al die foto's waarna Ben kyk. So eien hy sy pa want hy het dieselfde swart vlekkie.
Kenny wat veerpyltjies speel sien dat Ben soos Oil lyk en hy praat ook van die swart dingetjie wat Oil gehad het.
Nathalie herken ook vir Bobby aan sy swart vlekkie as hy in die trein na Johannesburg op pad is.
Armoede
Liefie wil nie saam kerkbasaar toe gaan nie. Sy bly in die arm deel van die dorp - Kleinkoppies en kan onthou as kind moes hulle van aalmoese van die rykes lewe. Die kerkbasaar is om geld in te samel vir die gemeente in die arm deel. Die mense by die skool het gedink daar is iets verkeerd met haar voet omdat sy altyd haar voete gesleep het. Haar skoene wat sy gekry het, het n gat in gehad en sy het dit probeer wegsteek
Klip
Bobby gee aan Nathalie n klip wat hy optel in Hoopvol se strate. Sy belowe om dit vir altyd by haar te hou. Na die brand kry Ben dit in sy ma se handsak. As hy uit eindelik sy pa se graf opspoor, laat Ben die klip inmessel in die graf.
Onbeantwoorde liefde
Laetitia September en Pastoor Chalmers - Laetitia het elke oggend gehuil oor die liefde. Die mat in haar kantoor was dieselfde as die n die konsistorie. Volgens Laetitia is die liefde die hoogste gebod. Kaartjie: "altyd joune, Laetitia met die knopknie" Nathalie herken dadelik die skrif as die van pastoor Chalmers. "die pastoor het op sy oudag oornag verdwyn. Weggeloop met die burgemeester." Aan die einde het September haar padda gekry.
Liefie - Sy het n oog op Frans, maar besef daar sal niks va hom kom nie - sy is nie wit genoeg nie. Sy trou nooit nie
-
Titel
-
-
-
Ben het baie valse hoop gekry. Hy probeer sy pa opspoor in al die plekke waar hy dink sy pa behoort te wees
Nathalie - Sy hoop vir n beter lewe, maar maak geen aktiewe poging om uit Hoopvol te kom nie. "Beaufort-Wes. Die hoopvoller plek anderkant Hoopvol."
Ben - Hy ondergaan n reis om sy pa te probeer opspoor
- Fiona - SY pa werk by die varsproduktemark in Pretoria
-Tannie Joan - Hy is Bloemfontein toe na sy familie toe en werk by n meubelfabriek : Houtgerus
-Kenny -Sy pa is in Hoopvol agter n meisie aan. Ben gaan na Hoopvol en kry berusting as Frans hom vertel wat met sy pa gebeur het en waar sy graf is
Agtergrond
BEN DE KOKER -16 jaar - ma en suster verloor in n brand by hulle huis in Mayfair, Johannesburg. Hy soek sy pa wat hy nog nooit ontmoet het nie. Sy reis na Pretoria, Bloemfontein en eindig in Hoopvol
NATHALIE - 18 jaar - Sy is n weeskind wat n lewe voer in Hoopvol. Sy het groot drome om haar lewe beer te maak. Sy vestig haar hoop op Bobby om haar uit Hoopvol te neem.
-
Idiome
"Wel, Nathalie van Hoopvol, die hoop beskaam nooit."
-
Omslag
-
Die treine in die agtergrond teen die son se strale, lyk asof die twee treine verby mekaar ry.
Kan verwys na waar Nathalie op die trein na Hoopvol sit en vir Bobby op die trein na Johannesburg sien. Die treine beweeg in verskillende rigtings en hulle lewensverhaal loop uitmekaar
Verhoudings
Ben
Ben en Kleynhans
Sy beste vreind. Hy sou wat wou gee om n pa te he soos Kleynhans wat hom ondersteun lags die rugbyveld
Ben en oom Luke
Ben het gewonder of sy ma regtig met oom Luke wou trou of net vir hom n pa wou gee. Toe Luke nie weer terugkom nie, het dit hom nie gela nie. Hy het nooit vir Luke, Pa genoem nie
Ben en sy sussie, Elma
Hy beny haar, want sy het n pa - Luke Anderson
-
Ben en sy ma
Goeie verhouding. Sy ma vertel hom sy pa is dood voor hulle troue. Hy het haar nie geglo nie. Sy trou met oom Luke - Ben weet nie of sy met hom wou trou of net n pa vir hom wou gee nie. Hy is kwaad vir sy ma toe hyuitvind sy het gejok oor sy pa. Hy voel skuldig oor haar dod aangesien sy siek was en hy nie by die huis was toe die brand uitgebreek het nie
Ben en Helena
Ben sien haar die eerste keer op n foto. Nadat Be en tannie Nonnie vr Helena op Middelburg gaan haal, is sy kortaf en ongeskik met Ben. Helena is nie baie ingenome met die fiet dat die honde nie van Ben hou nie. Sy moet hom leer perdry en Ben kom reg op n manier. Ben en Helena gaan na n partytjie - Ben vra haar om te dans en hy ruik haar hare. Sy is goed met die skaapskeerdery. Ben vra haar of sy alles moet wen. Hy wen haar in playstationspeletjies.
Nathalie
-
-
Nathalie en Chalmers
Die Chalmers word aangestel om na Nathalie te kyk totdat sy een-en-twintig is. Hulle woon is haar huisie. Chalmers is lelik met Nathalie en laat haar hard werk. Pastoor is vriendelik met haar. Vir die afgelope 5 jaar is hy die enigste pa wat sy ken
Nathalie en Bobby
Bobby is vir haar die enigste hoop om uit Hoopvol te kom. Bobby word aangekla van aanranding op Olivia. n Paar dinge wys na Bobby dat dit wel hy is. Nathalie glo hy is skuldig. Hy word vrygelaat en verlaat dadelik Hoopvol. Nathalie gaan soek hom en sien hom op die trein na Johannesburg. Bobby bel die hotel om navraag te doen oor Nathalie. Lettie vertek sy is weg Kaap toe en wil voortgaan met haar lewe. Sy sien hom nooit weer daarna nie. Nathalie gaan Johannesburg toe, want sy het n ongebore kind om te versorg. Bobby gaan terug Hoopvol toe om Nathalie te soek. Niemand weet van haar nie. Ben bring sy ouers weer bymekaar as hy sy ma se as op Bobby se graf begrawe
Ruimte en Konflik
Ruimte
Bobby se verhaal - Johannesburg op skool. Noupoort toe vir sy dwelmverslawing. Bloemfontein na familie toe. Terug Hoopvol toe op soek na Nathalie en word ook begrawe op Soetwater, n plaas in die Hoopvol distrik
-
Ben se verhaan begin in Johannesburg, maar eindig in Hoopvol
Helena - Gaan op Middelburg skool, maar woon op Hoopvol
Die verhaal speel hoofsaaklik in Hoopvol af. Nathalie het haar lewe daar begin, maar is toe Johannesburg toe. Haar as word teruggeneem na Hoopvol
Konflik
Helena
Haar broer, Charl, is dood in n ongeluk. Sy wil nou sy plek inneem op die plaas. Sy is ook baie beter as baie seuns in die omtrek wanneer dit by boerdery kom. As Ben op die plaas aankom is sy neerhalend en jaloers op hom, want hy neem die plek van die "nuwe boetie" op die plaas in. Sy hou tog van Ben, maar is aan die een kant jaloers op hom
Laetitia September
Haar stryd is in die verlore liefde van n getroude man. Dit is ook n liefdesverhouding oor die kleurgrens. Nog net op die vuur is dat die man, n pastoor is. Aan die einde van die verhaal loop hulle twee weg.
Frans
Innerlike konflik - Hy voel verantwoordelik vir die dood van sy seun, Charl
Liefie
Sy wil graag kookkure loop, maar daar is nie baie geld nie
Ben
Hy het innerlike konflik. Eerstens voel hy skuldig oor sy ma en suster se dood. Hoofsaaklik in sy soeke na sy pa, wonder hy of sy pa hom sal wil ken. Wat gaan sy pa se reaksie wees as hy hom sien? Aan die einde besef Ben sy pa het nooit geweet van hom nie.
-
-
-
-
-
-