Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Daarom (Titel (Die hoofletter "D" dui aan dat die woord n…
Daarom
Titel
Die hoofletter "D" dui aan dat die woord n opskrif is, sowel as die eerste letter van die eerste woord van n sin. Dit beklemtoon ook dat die woord belangrik is.
-
Die titel van die gedig skep die verwagting dat die gedig handel oor n antwoord op n vraag en/of iemand se redes vir sy/haar aksies, reaksies, gedrag, houding, gevoelens, gedagtes en/of segoed
-
Samevatting
-
-
Tema en boodskap
Puberteit en die selfbewustheid , magteloosheid en frustrasie wat partykeer daarmee gepraardgaan
-
Inhoud van gedig
Strofe 1
"my" - ek-spreker. Die fokus is op hom: dit is sy profiel, vel, ledeemate en bolip. Hy is krities oor sy voorkoms..
Fokus op die tiernerseun se waarneming en beskrywing van sy voorkoms. Fokus op die tienerseun se gevoelens, gedrag en houding wanneer hy in die geselskap van die teenoorgestelde geslag is. Hy gaan deur puberteit: n moeilike, onstuimige en uitdagende periode in n tienerseun se lewe - swak selfbeeld, selfvertroue, selfbewustheid en selfbejammering
"profiel" - sy gesig. "Spieelskrikker" - neeologisme: - metafories gebruik: dink en voel dat hy so lelik is dat hy die spieel laat skrik. Negatiewe persepsie. - Die verwysing na n spieel suggereer dat hy na homself in n spieel kyk. "skrik" - suggereeer dat die tienerseun geskok is vir sy weerkaatsing in die spieel. "spieelskrikker" sinspeel op die woord "voelversrikker"
Dermatoloog - velspesialis wat spesialiseer in velsiektes en diee behandeling daarvan. Suggereer dat die tienerseun n velprobleem het. Velprobleem so sleg is dat hy n velspesialis benodig.
-
"nuwe snorbaard" - "dons" beteken kort, sagte of fyn hare. Hare op sy bolip net onlangs begin groei. Die punt aan die einde van reel 5 sluit die tienerseun se waarnemings en beskrywings af
"Die groot krater" - Belangrik dat lede van die teenoorgesteldee geslag van hom hou. "Tussen meisies: die groot krater: - 1. Ongemak en onsekerheid met meisies en sy selfbewusstheid. 2. Sommige meisies moontlik nie van hom hou nie of hom nie aantreklik vind nie. Die dubbelpunt vorm n fisiese skeiding tussen die tienerseun en die meisies.
Strofe 2
"lang kuif" - Die lang kuif maak die gedig kontemporer: dit is n moderne mode vir seuns om n lang kuif te dra. Hy weier om van sy kuif afstand te doen: 1. Sy kuif bied hom beskerming en verberging. 2. Hy voel dat hy beter lyk met n kuif dit bedek sy velprobleem. 3. Hy dink dat hy by die moderne mode inpas.
Parentese () invoeding en dui aan dat die woord tussen hakies n aparte gedagte is. Beklemtton die feit dat die tienerseun se kuif so belangrik is dat hy sy gedagtegang onderbreek om te se dat hy nie oor sy kuif sal onderhandel nie. Suggereer ook visueel die lang kuif waaronder hy wegkruip.
"Deurslaanstem" Seun se stem wat in die proses is om te breek. Suggereer dat hy verkies om eerder stil te bly as om met sy "deuslaanstem" te praat, om homself die verleentheid te spaar
Die afsakbroek is n moderne mode vir seuns. Oefen om met n afsakbroek te stap - dit is n koel manier van stap. Suggereer dat die seun hehaalend sy stap oefen. "afgeraf" beteken in die geheim. Dit is ironies - seuns wat koel is stap met afsakbroeke asof hulle nie omgee hoe hulle lyk nie - hy gee wel om
-
-
Fokus op die gevolg van die tienerseun sse eswak seelfbeeld, gebrek aan selfvertroue, selfbewustheid en selfbejammering. Fokus op die seun se desperaatheid.
Strofe 3
Hanteer sy frustrasie met puberteit deur deure hard toe te slaan totodat die tyd om is. "donder" - kragwoord - klap, slaan, gooi of smyt. "deure" - meervoud - suggereer dat die seun gedurig deuree toe slaan.
Enumerasie
"profiel", "vel", "arms en bene"
-
-