Ek spreker is nog op skool: "passerblik", "tuiswerkboek", "tas", "swartbord"
Sy steek gate in haar passerblik om haar geliefde se naam in die blik te stippel. Die gate lyk soos braille omdat die metaal regop staan waar die gate ingesteek is.
"Passerblik" - die spreker het wiskunde op skool
Die spreker skryf haar geliefde se naam in haar tuiswerkboek en op haar tas. Dit impliseer dus dat die spreker nie regtig luister in die klas nie, maar dat sy eerder dagdroom oor haar onbekende geliefde.
Asindeton - Weglating van "en" verhoog die intensiteit van die spreker se emosies - dit skep spanning,.
Die spreker skryf haar geliefde se naam met n pen oor n swartbord. Wanneer n pen op n swartbord gebruik word, kan dit nie afgewas word nie. Dit is permanent.
Deur om "was" (Reel 8) te plaas, rym dit met "tas" (reel 6). Dit staan bekend as rymdwang. Die plaasing van "was" beklemtoon die "was"-aksie en versterk die idee dat die naam nie verwyder kan word nie.