Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
MENSLIKE IMPAK2 - Coggle Diagram
MENSLIKE IMPAK2
Voedselsekuriteit
menslike eksponensiële groei
droogtes en vloede
swak boerderypraktyke
indringerplante en vermind v landbougrond
verlies aan wilde variëteite: impak op geenpoel
geneties gemanipuleerde voedsel
vermorsing
Soliede afvalverwydering
algemene afval
gevaarlike afval
bestuur en rehabilitasie van stortingsterreine
behoefte aan herwinning
gebruik van metaan
ontslae raak van kernafval
lae vlak
intermediêre vlak
hoë vlak
Water
Waterbeskikbaarheid
bou van damme
doel
voorraad vir huish + ind gebruik
vloedbeheer
opwek van hidro-elektrisiteit
besproeiing
nadele
verlies aan biodiversiteit
waterverlies deur verdamping
voorkom seisoenale vloede in riviere
gronderosie stroomaf
mense word ontwortel
vernietiging van vleilande
swak boerderypraktyke
droogtes en vloede
eksotiese/uitheemse plantasies
boorgate
vermorsing
huishoudelik
landbou
besoedeling
koste
Waterkwaliteit
water vir huishoudelike gebruik, nywerhede en landbou
huishoudelike besoedel/stowwe
middels nie bioafbreekbaar
patogene
nywerheidsbesoedel/stowwe
termiese besoedeling
landboubesoedelingstowwe
afgebloei
eutrofikasie
effek van mynbou
behoefte aan watersuiwering + herwinning
effek van uitheemse indringerplante
Verlies aan biodiversiteit
Belangrikheid van behoud
grondvorming en -kwaliteit
lugkwaliteit
waterkwaliteit
plaagbeheer
bestuiwing en gewasproduksie
voorkoming van natuurrampe
klimaatstabilisering
1 more item...
Bedreigings
Habitatsvernietiging
swak boerdery
gholflandgoedere
mynbou
verstedeliking
ontbossing
vernietiging van vleilande + grasvelde
stropery + jag van wild
indringing van uitheemse plant + dier
oorbenutting van h/bronne