Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Taalfokus - Coggle Diagram
Taalfokus
-
Negatief
Dubbele negatief - nie,nie
Vraagwoorde
wie, wat, hoe, hoekom, wanneer, waar, waarheen
Verlede Tyd
Gister, verledejaar, lank gelede, toe, vorige, vantevore
Toekomende Tyd
More, volgende week, oor n maand, dan
Voegwoorde
en, maar, want, of = dat, wat, terwyl, alhoewel
-
-
Voornaamwoorde
hy + sy, sy + haar, jy+ jou en julle, ek + my, hulle, ons
Voorsetsels
hou van, lief vir, kwaad vir, gaan na, speel met, trots op
Meervoude
-e, -s, -te, -de, -ens, -i's, o's, u's f=we
Verkleinwoorde
etjie, tjie, (-d,t)jie, ie(skaapgif), (-m)pie, 2+ng) = kie
-
Persone en plekke
Onderwyser, verpleegster ---- slaapkamer, apteek
Manlik en vroulik
Prins - Prinses, held - heldin, skrywer -skryfster
Agtervoegsels
-lik(e), -ig(e), -loos, -baar
-
-
-
Trappe v Vergelyking
koud, kouer as, die koudste
-
-
-
-
Tyd
Hoe laat is die?, Getalle veerig, derig, honderd, sewentien.