Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
(LO)Selfontwikkeling in die samelewing - Coggle Diagram
(LO)Selfontwikkeling in die samelewing
Faktore wat die vorming van selfbegrip en selfmotifering beïnvloed:media,omgewing,maats en klasmaats,gesin,kultuur,relegie en gemeenskap.
Media
Omgewing
Maats
Klasmaats
Gesin
Kultuur
Relegie
Gemeenskap
Positiewe selfspraak
Individualiteit
Uniekheid
Persoonlike prestasie
Stratigieë en vaardighede om persoonlikke potensiaal te ontwikkel
Besluit wat jy wil bereik
Vergeet van wat ander mense as goed beskou
Dit is nie net jou eie potensiaal wat ontwikkel moet word nie
Doen dinge wat jou werklik intereseer en jou opgewonde maak
As jy die vermoë het om iets nuuts te ontwerp doen so
As jy n goeie selfbegrip en n gevoel van behaaglikheid het,sal dit eerder jou denke bevry en jou toelaat te konsentreer
Jou potensiaal is onuitputlik
Verhouding
Geskukte manier om n verhouding aanteknoop
Goie manier om n verhouding te handhaaf
Geskikte gedrag in n verhouding
Hoe om op opbouende manier van mekaar te verskil en geskikre maniere om n verhouding te beëindig
Seksualiteit
Begrip van seksualiteit
Invloed van vriende en tydgenote op seksualiteit
Gesins en gemeenskapsnorme wat seksualiteit beïnvloed
Kultuurele waardes wat seksualiteit beïnvloed
Soseale druk, insluirend die media,wat seksualiteit beinvloed
Proebleemoplossing: identiteitsvorming en ontwikkeling