Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Vervoer op Land - Coggle Diagram
Vervoer op Land
Waens en Koetse
Wa is 'n toegemaakte voertuig met vier wiele wat deur osse getrek word en iemand loop voor om die osse te lei.
-
Waens is gebruik om goeder te vervoer., met slegte paaie was die stamperig en ongemaklik.
-
Voor motors het mense in koetse gery wat 'n voertuig is wat vier wiele gehad het en isdeur perde getrek.
Perde is ingespan met rieme wat aan die dier gesit is en dan aan die voertuig vasgemaak sodat die dier die karretjie kon trek.
Die diere is gestuur deur leisels (lang rieme om te beheer) deur iemand wat op die voertuig gesit het.
Perde het hoewe onder hulle voete, dit het geen gevoel nie want dit is soos 'n dik nael. Hoefysters in 'n u-vormige stuk yster wat onder die hoef vas gespyker word sodat die hoew nie wegslyt nie.
Fiets
-
Volgende fiets
-
-
Gevaarlik, as die fietsryer oor 'n bult ry kan hy maklik vooroor val en albei sy gewrigte breek.
-
-
-
-
-
-
-
Stoom enjin en trein
-
George Stephonson
-
-
Op 17 jarige ouderdom was hy nuuskierig oor hoe goed werk en hy het baie hard begin werk om geld te kry.
-
-
-
-
-