Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Vervoer - Coggle Diagram
Vervoer
Vervoer op Land
Diere
Donkies
-
-
-
Hulle kan nie lang afstande aflê sonder om honger en dors te word nie en hulle kan baie koppig wees.
Kamele
-
-
-
Hulle kan 4 dae in die sonder water bly en oorleef en maklik op die sand loop omdat hulle groot wye pote het.
-
Olifante
Wilde dier en baie gevaarlik, hulle is nie mak nie.
Spesiale mense maak wilde olifante mak en lei hulle op om mense te help. Hulle kyk ook na die olifante.
Die olifante leer om te loop, te stop, om te draai, dinge op te tel, dinge te laat val en om goed te trek.
In oerwoude ( digte woud) is daar nie baie paaie nie en vervoer is moeilik, word die olifante gebruik om te help.
-
-
Waens en Koetse
Wa is 'n toegemaakte voertuig met vier wiele wat deur osse getrek word en iemand loop voor om die osse te lei.
-
Waens is gebruik om goeder te vervoer., met slegte paaie was die stamperig en ongemaklik.
-
Voor motors het mense in koetse gery wat 'n voertuig is wat vier wiele gehad het en isdeur perde getrek.
Perde is ingespan met rieme wat aan die dier gesit is en dan aan die voertuig vasgemaak sodat die dier die karretjie kon trek.
Die diere is gestuur deur leisels (lang rieme om te beheer) deur iemand wat op die voertuig gesit het.
Perde het hoewe onder hulle voete, dit het geen gevoel nie want dit is soos 'n dik nael. Hoefysters in 'n u-vormige stuk yster wat onder die hoef vas gespyker word sodat die hoew nie wegslyt nie.
Fiets
-
Volgende fiets
-
-
Gevaarlik, as die fietsryer oor 'n bult ry kan hy maklik vooroor val en albei sy gewrigte breek.
-
-
-
-
Stoom enjin en trein
-
George Stephonson
-
-
Op 17 jarige ouderdom was hy nuuskierig oor hoe goed werk en hy het baie hard begin werk om geld te kry.
-
-
-
-
-
-
-
Vervoer in die Lug
-
Lugskepe
-
-
-
Hindenburg was die bekendste lugskip, minute voor dit in 1937 sou land het dit in vlamme uitgebars en op die grond neergestort.
-
-
-
Moderne lug vervoer
Groter, vinniger en beter vliegtuie met sterker enjins (kan passasiers reg oor die wêreld vervoer)