Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Gimnastiek bewegings - Coggle Diagram
Gimnastiek bewegings
Wawiel
Leerders moet opgewarm wees, om beserings te voorkom. Maak seker die omgewing het geen
obstruksies om beserings te voorkom.
Arms , maag en bene word geoefen tydens die beweging.
- Staan reg op met jou bene en rug reguit en jou hande aan jou sye.
- Beweeg voorentoe met jou dominante been en lug jou hande in die lug.
- Laat sak jou arms na die grond toe terwyl jy jou agterbeen lig.
- Plaas jou hande op die mat terwyl jy jou liggaam sywaarts draai.
- Druk jou hand af en bring jou bene in 'n V-vorm op.
- Laat sak jou dominante been terwyl jy jou dominante hand neerlê.
- Land in n lundge in die teenoorgestelde rigting.
Handstand
Die leerder kan geondersteun word deur die bene wat vas gehou kan word nadat hulle bene van die grond af beweeg het in die handstand posiesie. Leerders moet opgewarm wees, om beserings te voorkom. Maak seker die omgewing het geen obstruksies om beserings te voorkom.
Die beweging ontwikkel die maag, arms en skouers.
- Begin in ʼn lunge posiesie.
- Skop met beide bene op tot in die handstand posiese
- Een been moet op ʼn slag af geneem word. Neem eers die dominate been af. In die lunge posiesie
Agteroorrol
Leerders moet opgewarm wees, om beserings te voorkom. Maak seker die omgewing het geen
obstruksies om beserings te voorkom.
-