Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
TEG - Coggle Diagram
TEG
Hefbome
Eerste klas hefboom
Sreunpunt tussen die krag en weerstand;die poing is aangewend op 1 kant van die steunpunt en die weerstand(of vrag) aan die ander kant bv n wipplank, n koeffoet of n sker.Die meganiese voordeel kan groter wees.
Derde klas hefboom
POging tussen die steunpunt en weerstand:Die weerstand (of vrag) is op 1 kant van die vrag en die draaipunt is gelee op die ander kant, bv n hammerof die kakebeen.Die arm wat die krag uitoeven is kleuner as die arm wat die krag dra.
Tweede klas hefboom
Weerstand (of krag) tussen die krag en draaipunt:Die poging is aangewend op die een kant van die weerstand en die draaipunt is gelee op die ander kant, bv in n kruiwa , n neutekraker, n botteloopmaaker of die rempeldraad van n motor.Die arm war die vrag dra is kleiner as die arm wat die krag uitoeven en die meganiese voordeel is altyd groter as 1.
Ratte
-
-
Spoedvoordeel
n Groot dryfrat verbind aan n klein gedrewe rat sal n stadige draaispoed verander na n vinneger draaispoed. Hierdie stelsel gee n afstand-of spoedvoordeel.
-
-
-
-