Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
NW (LEWT) - Coggle Diagram
NW (LEWT)
-
-
Definiesies
-
-
Inkubasie tydperk is n tydperk wat verwys na n tydperk van ontwikkeling by voëls en ander organismes soos bakterië.
-
-
-
Virruse
n Virus is n mikroskopiese parasiet wat selle in biologiese organesmes besmet.Virusse is die kleinste en eenvoudigste vorm van lewe,hulle is 10-100 keer kleiner as bakterieë.
-
Fungi
Die koningkryk van organismes, wat muwwe, giste en sampioene insluit, wat nie chlorofil bevat nie, spore produseer en op organiese baterie voed.
Wat is bakterieë
Bakterieë is n hoofgroep lewende organesmes.Meeste is mikrodkopies en eenstellig,met n relatief eenvoudige selstrukruur sonder n selkern, on organelle soos mitochondrië en bladgroenkorrels.
Mikoorganismes.
Mikroorganismes sluit in virrusse, bakterieë, protista en sommige soorte fungi.Sommige mikroorganismes veroorsaak siektes wat dood tot gevolg kan hê.Mikroorganismes wat dood veroorsaak word patogene genoem.