Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hoofstuk 17 Geografiese kennis - sentraal vir oorlewing van spesies. -…
Hoofstuk 17
Geografiese kennis - sentraal vir oorlewing van spesies.
Moderne geografie
Veevuldige wêreldbeskouings en kennis sisteme
Mense pas die omgewing aan by hul behoeftes.
Gebruik westerse modelle - IKS (Inheemse kennis sisteme)
Inheemse Geografie
Outentieke onderrig en leer:
akkomodeer verskillende kulttur agtergronde, lewensomstandighede, leefstyle en tipe intelligensie.
Aangepas by die omgewing sodat hulle deel daarvan was.
Voorbeelde:
Inheemse samelewings verstaan reënvalpatrone.
Bestudering van lug om seisonale reënpatrone te verstaan.
Gebruik van ingelyfde aspekte van die lug en aarde in daaglikse samelewing.
Belangrike aspekte in Geografie Kurrikulum
Geografiese kenmerke en hul oorsprong.
Huidige en inheemse name van geografiese kenmerke.
Inheemse plante en diere.
Oorsprong van nedersettings.
Volhoubaarheid & voedselsekuriteit.
Klimaat, seisoen oorsake, tydkonsepte.
IKS aktiwiteite in geografie
Buitelug onderrig
Aktiewe leer
Groepwerk
Praktiese aktiwiteite soos eksperimente, take en projekte.
Intergrasie van IKS in kurrikulum
Meer praktiese onderrig
Buitelug onderwys
Betekenisvolle onderrig
Opvoeding wat regte lewensbehoeftes aanspreek
Gebruik van beide sisteme (modern & inheems)
Lei tot beter verstaan van omgewingskringlope, eetbare voedsel, geskikte medisyne, gedrag van diere en verantwoordbare omgewingsuitkyk.
Herman = Wedersydse wederkerigheid & Cayete = Gee-en-neem-verhouding
IKS sentrale boodskap
In inheemse denke is die wêreld 'n eenvormige plek waar alles met mekaar verband hou.