Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
NW (FISW) - Coggle Diagram
NW (FISW)
Definiesies
-
-
Atome van 2 of meer verskullende tipes wat chemiese gebind is, word verbindings genoem en kombinasies van 2 of meer elemente word mensgels genoem.
-
-
-
-
-
Faktore wat die tempo beinvloed waarteen partiekels diffundeer(Die spoed waarteen partikels diffundeer hang van verskeie vaktore af, naamlik.)
-
-
-
-
Atome
Die boustene van materie
Wat is materie?Die tradisionele definiesie se dat materie enige iets is wat massa het en volume opneem(spasie vul).
Sub atomiese deeltjies
Elektrone,protone en neutrone
Suiwer stowwe
Daar is 2 klasse van suiwer stowwe, naamik elemente en verbindings.
-
-
Subatimiese deeltjie:
n Deeltjie wat kleiner as die atoom is en binne-in die atoom voorkom(Bv:protone, neutrone, elektrone)
-
-
-
Wat is gasdruk?
Soos die deeltjies teen n hoe spoed rondbeweeg, bons hulle van mekaar af.Hulle bots ook teen die binnekant van die houer.Die krag van die deeltjies wat teen die kante van die houer bots, veroorsaak gasdruk.Die getal botsings sal afhang van die gasdeeltjies in die houer.Meer gasdeeltjies binne die houer beteken meer botsings en dit veroorsaak hoer druk.Jy kan dit met n banddrukmeter meet.
-