Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
ANDER KARAKTERS (Kuifie/Gerhard - die dominee (Eerste persoon wat sien…
ANDER KARAKTERS
Kuifie/Gerhard - die dominee
Lien dink jy is te jonk om ervaring can die lewe se swaarkry t e he
Eerste persoon wat sien Lien bedel
Gebruik die Kerk se geld om Lien-hulle te help
Maak n plan om Lien se ma in die kliniek te wees
Eerste besoek aan die Jooste huis was om Lien en Braam na die jeugdiens te nooi
Tannie Bets - help sorg vir Lien en Braam
Bly in dieselfde woonstelgebou
Weet van die Jooste gesin se omstandighede
Probeer gewig verloor maar hou te veel van kos
Maak kos vir Lien en Braam
Dirkie - een van Millennium Creations se eienaars
Gee baie raad vir Lien
Neem Lien hospitaal toe om vir Tibbey te besoek
Stel voor dat Lien praat met ds. Gerhard oor haar ma se probleem met alkohol
Sproet/Gordon - die motorist wat altyd gee baie geld vir Lien
Neem Lien na sy woonstel na Tibbey se ongeluk
Knoop soms geselsies met Lien en gee maklik R50
Perd - die suster by die kliniek
Rook by die nie-rook bordjie
Sproetjie - Sproet se dogtertjie
Gee komentaar om Lien se voorkoms wanneer sy praat met haar pop
Valetjie - dominee se vrou
Die Town Clown - Christiaan die klaskaptein
Oom Faantjie - lid van Weigh-Less saam met Tannie Bets
Mary Morning Glory - help soggens by die haarsalon
Muismondjie - Sproet se vrou
Oom Frank en Tannie Poppie - familie by wie Lien en Braam kon gaan bly het