In SA het on baie inheemse diere soos Impalas, die Knysna-loere en die Afrika-wildehond.
Knysna-loerie
Hulle kruip onder klein bossies en bome weg om van roofdiere te ontsnap en om in slegte weer te skuil.
Bou sy nes in bome of in die rankplante wat in die bome groei
Die nes hou die kuikens veilig
Woon in die woudhabitatte
Eet vrugte, bessies en sade van die bome in die woud, sowel as insekte en wurms
Groen en smelt met die kleur van die bome in en maak dit moeilik vir roofdiere om hulle te sien
Impalas
Die ooie en die kleintjies woon in groot groepe, wat help om die kleintjies veilig te hou
Impalas is bokke wat op grasveldhabitatte leef.
Hulle eet die gras en klein boompies.
Hulle is bruin van kleur, sodat hulle nie maklik in die gras gesien kan word nie
Afrika-wildehond
Lede van die trop neem beurte in die welpies in die lêplek op te pas
Die lêplek is gewoonlik ondergronds
Het lêplekke waar die welpies gebore word
Leef of grasvelde en in die savanna, wat grasveld met bome is
Jag in troppe om dier soos Impalas en Sebras te vang
Hulle pelse is bont met bruin, swart en beige kolle en hulle kan nie maklik gesien wanneer hulle op die grasvelde jag nie
Die welpies bly in die lêplek wanneer die volwasse honde jag
Hulle kruip onder klein bossies en bome weg om van roofdiere te ontsnap en om in slegte weer te skuil