Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Behoeftes aan 'n habitat (Skuiling ('n Plek waar jy veilig is teen…
Behoeftes aan 'n habitat
Diere kry al die dinge wat hulle nodig het om van te leef uit hul habitat.
Hulle het kos en water nodig.
Diere het skuiling nodig in slegte weer.
Hulle moet van gevaar kan ontsnap.
Hulle het veilig plekke nodig om kleintjies te kry en vir hulle te sorg.
Skuiling
'n Plek waar jy veilig is teen slegte weer of gevaar.
Ontsnap
Om van iets af weg te kom.
Inheemse diere
Diere wat nog altyd in 'n sekere gebied geleef het.
Hoe SA se wilde diere by hul habitatte aanpas.
Habitat
Die plek waar 'n plant of 'n dier lewe.
Ons noem die plek waar iets lewe sy habitat.
Roofdier
Diere wat ander diere vang en eet.
Plante, diere en mense het almal plekke waar hulle leef.
Daar is baie verskillende soorte habitatte.