Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Honger kinders honger1 (Ekonomiese aspek ekonom (-Swak ekonomiese…
Honger kinders
Politiese aspek
-Outoritere misbruik
+Nuwe leidieng kan ontwikkeling laat plaasvind
-Oneffektiewe bestuur van regering
Oplossings
Biofisiese omgewing
Skep werksgeleentheded
Fondsinsamelings
Ouers se insette of kombuis komitee
Groentetuin skep
Ekonomiese aspek
-Swak ekonomiese omstandighede
-Ekonomiese verknorsing agv regering
-Ouers het nie werk nie, en kan nie aan die kind se finansiele behoeftes voorsien nie
+Lewensstandaard verhoog
+Werksgeleenthede word geskep
Sosiale aspek
+Kwaliteit van lewe verbeter
+Gemeenskap word betrokke
-Swak sosiale ekonomiese omstandighede
Onderwyser
Ouers
Kind
Boeliies
Prestasie