Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
waterveiligheid (in huis en om swembaddens (maniere om veilig te wees (1…
waterveiligheid
in huis en om swembaddens
in sa word baie mense seer of dood in watermassas
soms van dit verhoed (gekeer) word as hul geweet het wat om te doen
maniere om veilig te wees
1 nie swem sonder gr mens
2 moennie hardloop speel of fiets ry
3 nie instamp of onder water hou
4 moennie in pub swembad sonder lewred
hou toesig
oud kind nie toesig oor jonk kind in bad nie
neem kind saam as foon lui
maak leeg na gebruik
maak deure van bad/waskamer toe
hou doekemmer toe
bedek dam of voelbadjies toe met gaas
troetbak visdam/tenk buite klein kkinders se gebruik
agterplaas swemb en spas
omheining moet om 30cm +
maak seker hek maak mooi toe
voldoen aan SABS
maak seker rondom skoon ( speelgoed )
maak splaspoel na gebruik leeg
wanneer ander mens besoek vra of hul waterplek het
strand
toesig hou
geen strand is veilig
net as lewred daar is
swem tussun rooi en geel vlag
leer kind om te doen as in gevaar
wat doen as in gevaar
kalm
hou 1 arm in lug en roep hulp
dryf
proeb om iets te kry waaraan kan vashou
riviere en dam
lees en gehoorsaam tekens wat warsku
wees versig in rivier al lyk water kalm
moenie opgeblaasde metras of motorbande gebruik nie