Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Ouderdomsverwante reaksies op algemene trauma (Kinders in verband met …
Ouderdomsverwante reaksies op algemene trauma
Trauma
Verwys na die ervaring wat emosioneel pynlik, skokkend of onstellend is. Dit het gewoonlik psigiese en fisiese effekte tot gevolg.
Kinders in verband met trauma
Onstaan deur gebeurtenisse in die kind se lewe
Mishandeling
Verlies van ouer
Geweld
Siektes
Natuurlike rampe
Beserings
Reaksies van kinders op trauma
2.
Simptome kan verskil
3.
Reaksies op trauma is nie noodwendig onmiddelik na die gebeurtenis nie. (Tydsperiode)
1.
Reaksies verskil van kind tot kind
4.
Reaksies verskil namate die ouderdom van die kind
Slaper-Effek
Vertraging in die verskywing van simptome na blootstelling aan trauma
Simptome op trauma
Vroeë kinderjare
Geneig om emosies verkeerd uit te druk
Kan op aggressiewe manier uitdruk
Middel kinderjare
Onvermoë om te konsentreer
Probleem gedrag
Swak akademiese prestasies
Babajare
Sensetief vir omgewing
Harde geluide en visuele beelde = trauma
Lei na oormatige huil en slaapprobleme
Adolessent
Gedrag is meer ekstreem
Uithandelingsgedrag kom na vore
Alkohol of dwelm misbruik